+34
Selfsorg in Drakensberge

Dunelm Gasteplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Dalida W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Rustige huis weg van die huis. Ons verblyf by Dunelm was besonders aangenaam. Die natuurskoon het dit maklik gemaak om af te skakel, te rus en te ontspan. Baie dankie vir die heerlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cj L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Uitmuntend! Sien julle binnekort weer. Vanaf begin tot einde was dit fenomenaal, die natuur, skoon die akkommodasie en die gasheer. Die plaas lewe van jou drome, ek gaan my kinders saamvat volgende keer om 'n regte plaas te ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronél
Dunelm Gasteplaas
Goeie naand CJ Dankie vir jou terugvoer. Ons is bly julle het jul kuier hier geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete Ronel

Robbie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ontspannend. Skoon. Alles het gewerk, rustig en pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Fantasties. Fantastiese plek, pragtige omgewing. Baie vriendelike mense. Ons verblyf was uit die boeke. Sal beslis enige iemand aanbeveel om daar te gaan vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mujuan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Asemrowend. Die omgewing was asemrowend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich E
Kort verblyf
4.8
Jan 2026

Lekker rustig, net wat ons gesoek het. Ons het lekker gebly en die plekkie is baie goed en luuks uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gloria B
Kort verblyf
4.6
Mei 2026

Wonderful place to go off the grid, lovely accomodation, attentive and warm host. Great communication from our host from the minute our booking was confirmed as well as wishing us a safe trip when we left. We pretty much didnt need anything as everything was to our satisfaction. When we needed help to get the fire place going, we had prompt assistance. Although one takes a break to get disconnected, we really missed having wifi for communicating and working during our stay. So I would suggest that. We loved the atmosphere of the mountains, the farm environment was peaceful and loved the goats passing by, and the farm sounds waking up in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annamarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2026

Dit is ons 2e keer in nr 6, dit is 'n lekker plek. * Ruim en netjies. * Skoon binne, gras lank, was voorheen mooi gesny. * Goed toegerus, kry maar 'n nuwe mat. * Stoeplig buite werking. * Skuifdeur buite werking, dus was anderkantse deur se gordyn verkeerd gehaak om uit te kon gaan. My man moes dit reg haak. * Huisie gaan agteruit a.g.v. windhaan wat daar op stoep lê. * Op hele ooste muur binne, dop verf af. * Nog steeds COVID kennisgewing op deur. * Paaie is riller vir gewone kar.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronél
Dunelm Gasteplaas
Halo Anna-marie Dankie vir jou terugvoer. Jammer vir enige ongerief. Soos jy weet het die stoeplig geblaas terwyl julle hier was. Ons het aangebied om dit te kom regmaak, maar julle het gesê ons kan dit eers los, en ons het dit gegaan regmaak die oomblik toe julle weg is. So die lig werk weer, die fout was by die skakelaar. Ongelukkig, met al die reën kan mens nie die gras sny as dit so nat is nie. Die windhaan is reggemaak, die wind het hom af gewaai. Sal kyk na die muur wat afdop, en die Covid kennisgewings verwyder. Paaie lyk so agv baie reën; ongelukkig kan ons nie die natuur beheer nie, maar ons is altyd dankbaar vir die reën. Dis ongelukkig die nadeel van 'n plaaspad.

Lizelle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2026

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly, sal net voorstel dat eienaars beter uitwys wat daar is en hoe alles werk.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ronél
Dunelm Gasteplaas
Halo Lizelle Dankie vir jou terugvoer. Ons is jammer om te hoor dat julle onseker was oor iets. Ons is altyd op die perseel en beskikbaar indien ons gaste enige vrae of versoeke het, kontak hulle ons gewoonlik en dan help ons waar ons kan. Vriendelike groete

Nimo D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Aangenaam verras. Pure plaas! Baie mooi, skoon, luukse eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronél Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R711, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhYzVjMzE0LWJjNzYtNGRmNy1iMDYxLTlhYzRiN2JlNDZhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 R711 Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.634630142037 28.369799852371
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang