+10
Selfsorg in De Bakke

Dunes Alcove

6 gaste

2 slaapkamers

4 beds

1 badkamer

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • C29 Park Crescent, The Lofts, De Bakke, 6506,, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Dunes Alcove is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in De Bakke, Mosselbaai. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die Tuinroete kan verken en geniet.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is ingerig met 'n dubbelslaapbank, 'n eetkamertafel en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkering op die perseel geniet. Diaz-strand is ongeveer 850 m weg, met plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid. Verskeie aktiwiteite soos swem, stap, ziplining, branderplankry, visvang en die verkenning van verskeie markte kan in die omliggende en naburige dorpe geniet word.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien

Ligging

  • C29 Park Crescent, The Lofts, De Bakke, 6506,, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

C29 Park Crescent, The Lofts, De Bakke, 6506,, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2622b02bf462312bf5347cd6807c7973c3e1bf827c529f75f73e3141c1a2a39c77968d437d81728ad8cd2a25820fb94de39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) C29 Park Crescent The Lofts 6506, Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.165314252211 22.109394211639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang