Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (74)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (70)

Resensies van Die Bakke

4.5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Die Bakke van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Die Bakke besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Die Bakke.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Die Bakke akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Die Bakke Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Die Bakke Akkommodasie

73 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

SantoSea is 'n knus selfsorgwoonstel op die grondverdieping in die Santos-woonstelkompleks in Mosselbaai. Dit is stylvol versier met als wat 'n gas kan benodig. Voor die woonstel is daar ook 'n grasperk met 'n pragt...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mosselbaai, Die Bakke

314 Nautica is 'n pragtig ingerigte, luukse woonstel wat gerieflik geleë is, net 500 m van De Bakke-strand af in Mosselbaai, 'n kusdorpie op die wêreldbekende Tuinroete. . Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer m...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R4 800
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Die Bakke

Casa Dell'amore is ’n woonstel op die eerste verdieping van die veilige The Lofts-kompleks in Mosselbaai. Hierdie woonstel is 500 m vanaf Diaz-strand en halfpad tussen Hartenbos en Mosselbaai, oorkant die Oceans H...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

Harbour Lights is in Santosbaai, Mosselbaai en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die Blouvlagstrand, aktiwiteite en besienswaardighede. Die woonstel i...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

The White House Mossel Bay Self Catering Apartment is stapafstand van die strand af in Die Bakke en het slaapplek vir 6 gaste. Die woonstel het 2 kamers met see-uitsigte: Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n e...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbaai, Die Bakke

601 Nautica is 'n luukse selfsorgwoonstel met 'n uitsig oor die blou oseaan wat 'n luukse leefstyl en ontspanne atmosfeer in Mosselbaai bied. Die Nautica-gebou is sentraal geleë tussen Mosselbaai, Hartenbos, Santos...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mosselbaai, Die Bakke

Angels Loft is ’n selfsorgwoonstel in die veilige The Lofts-kompleks in Mosselbaai op die Tuinroete. Die uitsigte vanuit hierdie woonstel is pragtig. Angel Loft is oorkant die gewilde Diaz-strand en naby Hartenbos...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

Santos Apartment is 'n selfsorg-strandwoonstel met 'n ononderbroke uitsig oor die see, op die eerste verdieping van die Santos-kompleks in Mosselbaai. Santos is teen die strand wat 'n Blouvlagstatus het en is stapaf...

Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Lodge in Santosbaai, Die Bakke

Die Santos Express Train Lodge is teen Santosstrand in Mosselbaai geleë, en dit is definitief een van die mees eksentrieke blyplekke. Hierdie regte trein bied asemrowende see-uitsigte vanuit al die kajuite. 'n Heer...

20% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 500
R1 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

Sancor Selfsorg 2 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 'n gesin van 5 in Santosstrand, Mosselbaai, en dit is net 300 m van die see af. Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 2 sla...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]