+88
  • Slaapplek vir 301 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • GG Cilliestraat, Dwarswegstrand, Grootbrakrivier, 6525, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Dwarswegstrand is naby die Groot Brakrivier, tussen Mosselbaai en George, geleë. Hierdie area spog met 'n heerlike klimaat en rustige atmosfeer, asook skoon strande. Die oord het 24-uur toegangsbeheer en sekuriteit.

Die oord se verblyfaanbod bestaan uit 11 huise wat elk slaapplek vir 2 tot 8 mense bied, en 9 woonstelle wat elk slaapplek vir 2 mense bied, reg op die strandfront, asook 9 chalets wat nie aan die seekant is nie, elk slaapplek vir 5 mense, asook 'n karavaanpark met 34 staanplekke. Al die eenhede is goed toegerus en het geselekteerde DSTV-kanale. Linne word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die karavaanpark is baie netjies met geplaveide staanplekke en het elektriese punte en water. Die ablusiegeriewe is skoon en toegerus met 'n waskamer.

Daar is 'n winkel by die kantore waar gaste basiese benodigdhede soos hout, ys, roomys, koeldrank, brood, melk, lekkers, ens. kan koop. Daar is ook 'n supermark naby, ongeveer 8 km, vir ander kruideniersware.

Dwarswegstrandoord is baie sentraal geleë en naby gholfbane, rolbalbaan, sowel as verskeie ander toeriste-aantreklikhede.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 164 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mart J
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Ons is vriendelik ontvang deur die hekwag. Die eenheid is pragtig en gerieflik en skoon. Die oord is pragtig en word netjies onderhoud. Lo...
Sien meer
Mei 2026
Petrus J
Saam met lewensmaat
5.0
Uitmuntend. Baie dankie, dit was vir seker baie netjies en baie mooi plekkie.
Feb 2026
Adri S
Saam met vriende
5.0
Heerlike verblyf reg op die strand. Fantastiese plekkie, skoon, netjies en pragtige uitsig. Baie modern en gerieflik uitgelê. Sal beslis weer gaan.
Jan 2026
Elfreda L
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and neat environment with a quiet atmosphere that made the stay enjoyable. Fantastic view and perfect holiday getaway. We will...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Lizinda G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie baie lekker gebly, sal beslis weer hier kom bly. Mooiste uitsig, beslis waarde vir geld.
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 164

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • GG Cilliestraat, Dwarswegstrand, Grootbrakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dwarswegstrandoord het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R340
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R340
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R340
per nag, vir 2 mense
Bespreek

GG Cilliestraat, Dwarswegstrand, Grootbrakrivier, 6525, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 301 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08ab4be35f98fee97286c1ae9a39f4a5f463ed818cb1f3a0c5973f4698add257390eb2b1c0f4f48ed233bb1ce382c653fc7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R340 per nag, vir 2 mense 164 5 1 5 GG Cilliestraat Dwarswegstrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -34.050543791455 22.273921966553
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang