LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dwarswegstrandoord | LekkeSlaap
+74

Dwarswegstrandoord

Oord
  • Kapasiteit: 321 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GG Cillie-straat, Dwarswegstrand, Grootbrakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R310 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Dwarswegstrand is na aan die Grootbrakrivier, tussen Mosselbaai en George, geleë. Die omgewing het 'n aangename klimaat, rustige atmosfeer en pragtige skoon strande. Die oord spog met toegangsbeheer en 24 uur-sekuriteit.

Verblyf word aangebied in 11 huise wat elk slaapplek bied vir 2 tot 8 gaste bied, 7 woonstelle met slaapplek vir 2 gaste reg op die strand, 9 chalets wat slaapplek vir 5 gaste het en nie na die see front nie en 'n karavaanpark met altesaam 34 staanplekke. Al die eenhede is ten volle toegerus en beskik oor sekere DStv-kanale. Linne word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die karavaanpark is baie netjies met 26 gras-staanplekke en 8 geplaveide staanplekke. Al die staanplekke het krag- en waterpunte. Die ablusieblok is uiters skoon en toegerus met 'n waskamer.

By die kantore is 'n kafee wat basiese benodigdhede verkoop soos hout, roomys, koeldrank, brood, melk, lekkers, ens. Daar is wel 'n supermark ongeveer 8 km van die oord af indien jy ander kruideniersware nodig het.

Dwarswegstrandoord is sentraal geleë ten opsigte van gholfbane, rolbalbane en 'n verskeidenheid ander besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 111 resensies vir Dwarswegstrandoord
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • GG Cillie-straat, Dwarswegstrand, Grootbrakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dwarswegstrandoord het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R310
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R310
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 321 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GG Cillie-straat, Dwarswegstrand, Grootbrakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf467c2f5eed5e4b66381836344c036e580f3de56e0ee0bdc89952b8264e948e1e72f129ce019eb7035b2c6d188dcb9111630?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R310  per nag (vir 2 persone) 111 5 1 5 GG Cilliestraat Dwarswegstrand 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-00:00 10:00 -34.050543791455 22.273921966553
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!