Beskrywing
Dié kothuis het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstofie met 'n oondjie, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 2 gaste en die sitarea het 2 gemaklike stoele en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Een of maksimum 2 besoekers word toegelaat en moet teen 21:00 vertrek en mag geen alkohol op die perseel bring nie. Musiek en enige geraasvlakke moet laag gehou word om die rustige atmosfeer vir die ander gaste te bewaar.
Rook is verbode in en buite die kamers. 'n Spesiale rookplek is vir rokers aangewys.
Gaste is hier heeltemal op eie risiko en ons neem geen verantwoordelikheid vir enige skade aan jouself of enige eiendom wat aan jou behoort nie.
Ons het 'n alarmstelsel om die parkeerarea 24/7 te dek om die risiko van inbrake by motors te verminder. Hierdie area is baie stil en rustig, maar selfs dit moet in vandag se lewe bestuur word.
Indien 'n gas die afstandbeheerder verloor, is die vervangingsfooi R750 en sou 'n gas die sleutel van die Kothuis verloor, is die fooi R1 200 vir 'n nuwe slot en sleutels, onmiddellik betaalbaar.
Positiewe ID is 'n vereiste om in te klok.
Tensy gereël, neem ons geen gaste ná 21:00 nie.
Alle besprekings moet ten volle betaal word voor aankoms aangesien ons nie kaartfasiliteite op die perseel het nie en ons ook nie kontant op die perseel aanvaar nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
110 3rd Street, Linden, Johannesburg, 2104, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang