Easy Stay - The Vantage 506
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tyrwhitt-laan 23, hoek van Bath-laan, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 125 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Easy Stay - The Vantage 506 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel in The Vantage-kompleks in Rosebank. The Vantage is net 800 m vanaf Rosebank Mall en bied maklike toegang tot verskeie restaurante in die omgewing.
Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het 'n TV en dit lei na 'n klein balkon met 'n tafel en stoele.
The Vantage is 8 km vanaf Johannesburg-stadion en 13 km vanaf Gold Reef City. Die naaste lughawe is O.R. Tambo Internasionale Lughawe en dis 25 km ver.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Easy Stays Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 26
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Tyrwhitt-laan 23, hoek van Bath-laan, Johannesburg, 2196, Gauteng
Sien meer verblyf in Rosebank Parktown Noord Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tyrwhitt-laan 23, hoek van Bath-laan, Johannesburg, 2196, Gauteng