4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Tyrwhitt Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Easy Stay - Vantage 502 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in die The Vantage-kompleks in Rosebank. The Vantage is sowat 850 m vanaf Rosebank Mall en naby verskeie restaurante in die omgewing.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad of 'n stort. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, broodrooster en 'n wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met 2 stoele en 'n sitarea met 'n TV met Netflix en YouTube. Dit lei na 'n stoep met sitplek.
Gratis, onbeperkte WiFi en veilige ondergrondse parkeerplek is beskikbaar. The Vantage-woonstelblok is naby Johannesburg Stadion en Gold Reef City.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Easy Stay Geverifieer
Eiendomme 43
Resensies 40
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 23 Tyrwhitt Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
- Gaste dink Easy Stay - Vantage 502 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Tyrwhitt Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang