Easy Stay - Vantage 703
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Tyrwhitt Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Easy Stay - Vantage 703 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel wat in 'n woonstelblok, The Vantage, in Rosebank geleë is. The Vantage is net 850 m vanaf Rosebank Mall en bied maklike toegang tot verskeie restaurante in die omgewing.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met óf 'n stort-oor-bad óf slegs 'n stort. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, broodrooster en 'n wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n TV met Netflix en YouTube. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. The Vantage is naby Johannesburgstadion en Gold Reef City.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Easy Stay Geverifieer
Eiendomme 43
Resensies 40
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 23 Tyrwhitt Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Tyrwhitt Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang