+112
Gastehuis in Colesberg

Ebenezer Guest House

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 139 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.8
Veiligheid
4.0
Samantha M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Absolute best. Absolute gem in the heart of Colesberg. Very impressed by the size and comfort for a family of 6. Friendly and down-to-earth welcoming. Travelling from anywhere, stay a night or two to recharge at this unique guest house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George N
1 nag
5.0
Feb 2025

They expected us and were ready for us. Wonderful and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rialda P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Rustig, gemaklik en net wat ons nodig gehad het. Dit was heerlik rustig, alhoewel die gastehuis volgeboek was. Ons was nie bewus van die ander gaste nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Ebenezer Guest House
Baie dankie.

Sharné G
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2026

Pleasant & comfortable overnight stay. Very comfortable overnight accommodation. I would just recommend some cutlery and plates for those who opt to braai. Fortunately, I travel with my picnic bag on hand.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anna-jireh C
1 nag
5.0
Jan 2025

Briljant. Ek doen nooit terugvoer nie, maar hierdie was uitsonderlik. Die kamers was klankdig. Goed onderhou. Geen detail was vergeet nie. Ons het so lekker geslaap wat vir my 'n persoon wat sukkel met slaap buitengewoon is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Ebenezer Guest House
Dankie An-ji

Jenny J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Clean, safe and value for the purpose of an overnight stay. For the purpose of an overnight stay between CT and JHB - the accommodation was more than adequate. The Karoo is very hot in December - so travellers need to pack in the swimming gear - as it is a dry hot, desert type of temperature. Aircons in the room helped a lot. Fridge and microwave in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Ebenezer Guest House
Thanks Jenny.

Melanie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wonderlik! Dit was heerlik! Skoon, netjies en sal dit vir enige iemand aanbeveel! Sal enige tyd weer daar oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Hospitable, comfortable and peaceful. Helpful, lovely host. The room was perfect and even had a bath and shower, ideal for small children. Beds were comfy. Everything worked and the swimming pool was a win in the hot weather. The garden was perfect for our small dog.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Ebenezer Guest House
Thanks Sharon.

Rina P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Was aangenaam en netjies. Was baie aangenaam en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.6
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 142

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek

23 President Kruger Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 65 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0NGFiZTQ0LTI3MTEtNDExMS04MTkwLTQ1M2VjMjAzNzQ2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 139 5 1 4 23 President Kruger Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -30.72566035434 25.093953609467
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang