Ebenezer Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ebenezer Gastehuis is in Colesberg geleë wat 'n gewilde halfpad-oorslaapplek tussen Johannesburg en Kaapstad is. Die gastehuis het 10 slaapkamers, elkeen met 'n en suite-badkamer, TV, tee- en koffiegeriewe en. Die kamers het elkeen lugversorging — perfek vir die somermaande.

Ná die uitputtende rit kan gaste 'n verfrissende swemsessie in die swembad geniet. Braaigeriewe is beskikbaar, maar daar is ook goeie restaurante in die omgewing en 'n winkel oorkant die pad. Dit is maklik om die Ebenezer-gastehuis te vind omdat ons naby die N1, waar die N1 en N9 ontmoet, geleë is.

Colesberg lê in tipiese Karooveld en word omring deur koppies. Die bekendste koppie is Coleskop wat oor 'n afstand van 40 km gesien kan word. Daar is ook 'n 9-putjie-gholfbaan met uitdagende Karoo-skoonvelde, maar goed versorgde gras en goeie klubhuisgeriewe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Troeteldiere indien gereël

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ebenezer Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R599 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false