+28
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 206 President Paul Kruger Street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Edaneg bied akkommodasie in selfsorg-eenhede wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers wat Bloemfontein vir 'n funksie, hospitaalbesoek of sportbyeenkoms besoek. Die ontspanne en unieke geriewe sal jou tuis laat voel.

Akkommodasie word gebied in selfsorg-eenhede wat slaapplek vir 3 of 5 gaste bied. Elke eenheid is uniek versier en beskik oor 'n kombuisie en 'n TV. DStv is nie beskikbaar nie, maar 'n mediaspeler met films, reekse en kinderprogramme is beskikbaar. Braaigeriewe en veilige parkeerplek word voorsien. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Edaneng is gerieflik en sentraal geleë in Universitas, net 500 m van Universitas Hospitaal en Universiteit en 1,5 km van die rugby- en krieketstadions af. Daar is besienswaardighede soos die Anglo-Boereoorlogmuseum en Queen's Fort Militêre Museum naby.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 772 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Leonie E
Gesin met tieners
5.0
Rustig, veilig. Het soos altyd lekker gebly.
Nov 2025
Lorraine E
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely and snug, just right for a short stay. The pre-stay was done very well; I knew exactly where to go, how to get in, and what to d...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Joria N
Gesin met tieners
5.0
Kort, sal weer daar bly. Klein, maar presies wat ons benodig het.
Apr 2025
Dave V
Saam met lewensmaat
5.0
Die diens was puik en die akkommodasie baie gemaklik. Dankie aan almal. Ons het baie lekker gebly.
Apr 2025
Lizel F
Gesin met tieners
5.0
Excellent. Fantastic and very comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 772

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 206 President Paul Kruger Street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Edaneg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

206 President Paul Kruger Street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bf4bb9b49ba0680e55c9595c59eb1f084b83f0a2ea00463863e80d5b0d2d044576ac7759cab926b3b22af3c330cf87d8f53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 772 5 1 5 206 President Paul Kruger Street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.118813694261 26.177784343586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang