Universitas Akkommodasie by Edaneg | LekkeSlaap
+38

Edaneg

  • Vanaf R450 per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Paul Kruger-straat 206, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Edaneg bied akkommodasie in selfsorg-eenhede wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers wat Bloemfontein vir 'n funksie, hospitaalbesoek of sportbyeenkoms besoek. Die ontspanne en unieke geriewe sal jou tuis laat voel.

Akkommodasie word gebied in selfsorg-eenhede wat slaapplek vir 3 of 5 gaste bied. Elke eenheid is uniek versier en beskik oor 'n kombuisie en 'n TV. DStv is nie beskikbaar nie, maar 'n mediaspeler met films, reekse en kinderprogramme is beskikbaar. Braaigeriewe en veilige parkeerplek word voorsien. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Edaneng is gerieflik en sentraal geleë in Universitas, net 500 m van Universitas Hospitaal en Universiteit en 1,5 km van die rugby- en krieketstadions af. Daar is besienswaardighede soos die Anglo-Boereoorlogmuseum en Queen's Fort Militêre Museum naby.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 342 resensies vir Edaneg
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • President Paul Kruger-straat 206, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Edaneg het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (plek vir 3)
Vanaf R450
per nag (plek vir 3)
Vanaf R450
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Paul Kruger-straat 206, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3YjA0ODIzLTMxMzEtNDY2Yy05ODI2LTU4MzI5MTI1NWVhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 342 5 1 5 206 President Paul Kruger Street Universitas 9301 Vrystaat 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -29.118813694261 26.177784343586
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za