+36
Selfsorg in Witrivier

Eden Cottage White River

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Anrie L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Rustig. Was baie gesellig. Die tuin is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elbie
Eden Cottage White River
Baie dankie vir die mooi review.

Selma M
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Lekker en rustige verblyf. Ons sal enige tyd Eden Cottage aanbeveel. Elbie het uit haar pad gegaan om dit lekker en gemaklik te maak. Die eenheid is baie mooi, netjies en het alles wat 'n mens nodig het. Daar was ook 'n lekker gemaklike plek met 'n spieël en kragpunt om hare te blaas, wat beslis 'n pluspunt vir ons was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Friendly reception, spotlessly clean, very pleasant stay. It was excellent! I can truly not think of anything negative. We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elbie
Eden Cottage White River
Thank you, Charl, it was lovely meeting you and your family. You are more than welcome to visit again.

John R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

We will make use of this facility again without delay. Elbie is an amazing person running an excellent establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elbie
Eden Cottage White River
Thank you so much. I always try to let all my guests feel special. Please visit again.

Karen E
Kort verblyf
4.8
Jun 2026

Heerlik gebly! Vriendelike gasvrou en baie skoon geriewe. Baie aangename verblyf. Die geraas van die pad wat verby Eden Cottage loop, is net steurend soggens en laatmiddag. Ek sal met toekomstige besprekings meer in diepte navraag doen oor die ligging van 'n verblyfplek. Ten spyte van die verkeer het ek dit steeds baie geniet. N.S. Net 'n ander versoek ten opsigte van die keuse-opsies wanneer 'n mens verblyf soek: Ek sal graag meer opsies vir plekke in Mpumalanga wil sien wanneer 'n mens na verblyf soek, aangesien ek plekke naby genoeg aan Nelspruit soek wat NIE onder die Wildkyk-kategorie val nie. 'n Kategorie soos rustige/buitelug-/plaasverblyf in Mpumalanga sal dit makliker maak om van plekke te wete te kom. Ek het byvoorbeeld toevallig gehoor dat die verblyf by Wathaba en Kingfisher Country Cottages op die webtuiste gelys is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eksteen M
1 nag
4.8
Feb 2026

'n Lighing en omgewing soos min ander. Dit was uitsonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elbie
Eden Cottage White River
Baie dankie. Jou positiewe bydrae word waardeer.

Danie R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

N pragtige blyplek met meer as genoeg rustigheid. Die kamer en perseel is baie goed versorg, skoon en mooi. Die gasvrou was baie hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elbie
Eden Cottage White River
Baie dankie vir jul terugvoer. Dit word waardeer.

Megan Z
1 nag
5.0
Jul 2025

Great, clean and private. Stay was lovely. Hostess very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elbie
Eden Cottage White River
Thank you, Megan. It was lovely having you here. Please visit again.

Tanya K
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Netjies, behulpsaam, als wat ek benodig het, baie georganiseerd, heerlike blyplek! Baie lekker gebly, baie dankie vir als!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elbie
Eden Cottage White River
Dankie Tanya vir jou opbouende repliek. Word so waardeer.

Lizelle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Skoon, veilige verblyf. Die verblyf is skoon en veilig en alles wat jy nodig het, is daar. Ons het 'n kriekettoernooi begewoon en dit is net 5 min van die kollege af. Tannie Elbie is altyd beskikbaar en ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elbie
Eden Cottage White River
Baie dankie vir die opbouende verslag oor jul verblyf. Hoop om julle weer te sien volgende jaar.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Eden Self Catering, Uplands road, Witrivier, 1240, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhMDZmY2I5LTNlNTctNGViZC1iMjBiLTg5YWE1M2QzNDY1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Eden Self Catering Uplands road 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.311444444444 31.001694444444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang