Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Cottage White River

Buffalo-kamer
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Buffalo-kamer is 'n basies kamer met 2 enkelbeddens wat saam as 'n koningingrootte-bed opgemaak kan word, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Buite is 'n houtdek met 'n pragtige uitsig. Daar is 'n kombuis op die stoep wat ten volle toegerus is met tafels en stoele en 'n draagbare braai word voorsien. Die Buffalo-kamer het ook 'n TV.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ons voorsien koffie, tee en tuisgemaakte beskuit in elke eenheid.
Toiletware, linne en handdoeke word ook voorsien.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Elephant-kamer
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Elephant-kamer is 'n enkelwoonstel met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n kombuisie en 'n dek met 'n draagbare braai, 'n tafel en stoele. Hierdie kamer het DStv.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ons voorsien koffie, tee en tuisgemaakte beskuit in elke eenheid.
Toiletware, linne en handdoeke word ook voorsien.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luxury Leopard Tent
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die nuwe tent staan op 'n sementvloer en bestaan uit 'n staalraam wat met seil bedek is. Daar is 'n skadunet oor die tent. Dit is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 2 stapelbeddens (slaapplek vir 6 mense). Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, en toilet. Die kas het plek vir klere en daar is 'n spieëltafel en 'n haardroër. Voor die tent is daar 'n houtdek met 'n tafel, stoele en 'n ten volle toegeruste kombuis. Aan die een kant is daar 'n boma/lapa met 'n braai. Die houtdek het 'n uitsig oor die dam. Die tent is geskik vir 'n gesin of vriende wat wil deel. Minimum hoeveelheid gaste: 2.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
1 xKoningingrootte-bed
2 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ons voorsien koffie, tee en tuisgemaakte beskuit in elke eenheid.
Toiletware, linne en handdoeke word ook voorsien.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lions-kamer
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Lions beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n badkamer, 'n leefkamer met nog 'n ekstra stapelbed, 'n kombuis en 'n patio met braaigeriewe. Die eenheid kan saam met die Buffalo-kamer bespreek word vir ekstra slaapplek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Ons voorsien koffie, tee en tuisgemaakte beskuit in elke eenheid.
Toiletware, linne en handdoeke word ook voorsien.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eden Self Catering, Uplands-weg, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhMDZmY2I5LTNlNTctNGViZC1iMjBiLTg5YWE1M2QzNDY1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Eden Self Catering Uplands road 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.311444444444 31.001694444444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem