Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Cottage White River

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Eden Cottage White River
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marlene V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V
Gesin met tieners

Rustige kuier in die natuur maar nog steeds naby winkels indien jy iets benodig.

Baie lekker gebly. Rustig en pragtige natuur om jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Cottage White River se terugvoer

Baie dankie Marlene, dit was aangenaam om julle te ontmoet. Kom kuier weer.

Eden Cottage White River
Leticia F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leticia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendlike gasvrou en pragtige plek.

Die plek was op die water. My man het selfs vis gevang vanaf die stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig as daar nie voertuie op die pad is nie in die aand.

Baie gawe gasheer en kamer met alles wat jy nodig het. Sal graag weer van die verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Cottage White River se terugvoer

Baie dankie Wayne vir die goeie oorsig. Ons waardeer dit opreg.

Eden Cottage White River
Charlene T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie vriendelike mense.

Mooi skoon netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Cottage White River se terugvoer

Ons waardeer jou vriendelike oorsig. Baie dankie. Kom kuier gerus weer vir ons.

Eden Cottage White River
Elmari D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari D

Baie lekker gerus.

Sal dit vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Cottage White River se terugvoer

Ek is so bly dat jy dit geniet het en kon rus. Hoop om jou gou weer te sien.

Eden Cottage White River
Arne S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename veilige verblyf met 'n vriendelike gasvrou!

Gerieflike, skoon, veilige verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Cottage White River se terugvoer

Dankie julle vir die mooi resensie. Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Hoop ons sien julle spoedig weer.

Eden Cottage White River
Estelle L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik uit gerus, Elbie is 'n goeie gasvrou gewees en ons baie welkom laat voel.

Baie dankie vir die oornagverblyf. Alles was mooi en netjies en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Cottage White River se terugvoer

Dagse Estelle,
Dit was 'n voorreg om julle hier te akkommodeer. Kom kuier asseblief weer vir ons.
Groete
Elbie & Martiens

Eden Cottage White River
Kobus V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Van bespreking tot vertrek het Elbie ons laat welkom voel. Die akkommodasie het alle verwagtinge oortref. Ek sal dit sterk aanbeveel. Dankie vir 'n lekker naweek en ons sal vir seker weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Cottage White River se terugvoer

Hi Kobus,
Thank you so much for the inspiring review about Eden Cottage and the kind words about myself. Your review is highly appreciated. Hope to have you back here soon.
Kind regards,
Elbie

Eden Cottage White River
Somarie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Somarie S
Gesin met klein kinders

Pragtige opset en puik kliëntediens.

Die plekkie is pragtig en hulle diens is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Cottage White River se terugvoer

Hallo Pieter,
Baie dankie vir julle oorsig. Dit is altyd opbouend om positiewe sowel as negatiewe bydraes van die publiek te ontvang. Dit help ons om net die beste diens vir julle te kan verskaf. Hoop julle kom kuier gou weer.
Groete

Eden Cottage White River
Herby G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herby G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie netjies, skoon en bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Cottage White River se terugvoer

Hallo Herby,

Baie dankie vir die opbouende vriendelike kommentaar. Dit was n voorreg om julle hier te ontvang. Kom gerus wees.

Groete.
Elbie

Eden Cottage White River
Ebrahim K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebrahim K
Besigheidsreis

Most relaxing place to stay on your travels.

Beautiful, quiet and peaceful. Elbie is really a great host, really making you feel at home. Very respectful and kind lady. The place is very easy to find, clean and comfortable. For self-catering guests this is truly a home away from home. Anyone travelling to Mpumalanga province should use this place. Be it for business or wanting to enjoy beauty and splendour of this beautiful province, Eden Cottage is really so centrally located. Most definitely will recommend to any and all travelling to White River, Kruger Park, Nelspruit and surrounding areas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Cottage White River se terugvoer

Dear Ebrahim,
Thank you so much for your kind words and beautiful review. It was a great pleasure having you here. Please visit us again on your trips to Mpumalanga.
Kind regards,
Elbie

Eden Cottage White River
Elsabe F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe F
Saam met eggenoot / lewensmaat

By Eden het ons tuis gevoel en alles was perfek, niks het gekort nie. Netheid is puik!

Elbie, die eienaar, is baie oop en vriendelik en ons het sommer net baie lekker gebly en heerlik geslaap. Sy het aan alles gedink binne daardie eenheid, ons het niks kortgekom nie. Sal dit aanbeveel vir enige een.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Cottage White River se terugvoer

Elsabie,
Dit was net 'n plesier om julle hier te kon ontvang. Baie dankie vir die mooi oorsig. Kom kuier gerus weer vir my.
Groete,
Elbie

Eden Cottage White River
Marina D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Ons is vriendelik deur die gasvrou ontvang en het die persoonlike aandag en diens geniet. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Die omgewing is rustig en ervaring word ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Cottage White River se terugvoer

Hallo Marina
Ek waardeer julle positiewe bydrae en insette met die oorsig van Eden Cottage. Dit was 'n plesier om julle as gaste te kon ontvang. Ek hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Elbie

Eden Cottage White River
Sanet K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet K
Gesin met tieners

Aangenaam.

Netjiese gastehuis, perfekte ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Cottage White River se terugvoer

Goeiedag Sanet,

Baie dankie vir die mooi oorsig. Dit was n plesier om julle as gaste te ontvang. Kom kuier gerus weer.

Groete
Elbie

Eden Cottage White River
Hannes M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf in 'n pynlik netjiese eenheid en pragtige tuin.

Die eenheid bied baie meer as wat ons verwag het en is toegerus met alles moontlik. Die tuin en grasperke is in perfekte toestand. Elbie kan voorwaar trots wees op wat sy haar gaste bied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Cottage White River se terugvoer

Baie dankie vir julle pragtige oorsig van Eden Cottage. Ons hoop julle het lekker gekuier en sal gou weer 'n draai kom maak. Groete, Elbie.

Eden Cottage White River
Mariette O - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n aangename ontspannende omgewing en ervaring! Die kampvuur, buitestort en dammetjie is beslis 'n wenresep!

Ons gasheer was baie gaaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Cottage White River se terugvoer

Hallo Mariette,
Baie dankie vir die gewaardeerde oorsig van julle tent-ervaring. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou wee terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Elbie

Eden Cottage White River
Elsje D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje D
Gesin met klein kinders

#PeacefullSleep

Stylvol, gasvry, veilig, sal weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Cottage White River se terugvoer

Hallo Elsje,
Baie dankie vir die goeie en gewaardeerde "review". Dit was heerlik om julle hier te kon verwelkom. Kom kuier asseblief weer. Groete, Elbie

Eden Cottage White River
Hein K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, netjies en baie vriendelik.

Lekker sentraal geleë vir KNP en Panorama-roete. Pragtige plek met baie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Cottage White River se terugvoer

Dagse Hein,
Baie dankie vir julle mooi resensie. Ek waardeer julle bystand in die moeilike tyd baie. Ek hoop julle het die tyd in die wildtuin geniet.
Groete,
Elbie

Eden Cottage White River
Colleen S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly owner Elbie and lovely well kept unit.

Will strongly recommend, very clean and pleasant unit, owner goes out of her way to make you feel comfortable and welcome. Lovely surroundiings and well kept grounds

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Cottage White River se terugvoer

Hi Colleen,

Hope you traveled back safe. Thank you for the lovely review. We enjoyed your stay very much. Please come back soon with mom, then we can do a Kruger trip. Hope 2018 has lots of good things waiting for you. Kind regards, Elbie.

Eden Cottage White River
Marieth B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieth B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring, mooi omgewing en rustige atmosfeer!

Nic en Elbie het ons so gasvry ontvang, dit het gevoel of ons by familie of goeie vriende aankom. Verblyf baie skoon en netjies en goed toegerus. Ons het heerlik onder die bome gesit en kuier en die natuur geniet! Elbie het kom seker maak dat ons niks kort en met ons vertrek die heerlikste bloubessies gegee om op pad te geniet. Moenie by Eden Cottage verbyry nie, dit is die moeite werd om daar te oornag of selfs vir 'n paar dae te kuier! Baie dankie Nic en Elbie, ons sien julle beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Cottage White River se terugvoer

Baie dankie Marieth, ons het jul kuiertjie ook terdeë geniet. Ek hoop julle het 'n wonderlike tyd in die wildtuin gehad. Maak asseblief weer so.

Groete,
Nic en Elbie

Eden Cottage White River
Belinda V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet, die perseel word baie goed onderhou en natuurlik die gasvryheid geniet!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Cottage White River se terugvoer

Beste Belinda,

Baie dankie vir jul mooi oorsig van Eden Cottage. Dit was lekker om julle te leer ken. Kom kuier gerus weer.

Groete,
Nic en Elbie

Eden Cottage White River
Kiewiet P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kiewiet P
Gesin met tieners

Hierdie is 'n fantastiese plek om te oornag of om vakansie te gaan hou.

Elbie en Nic het ons familie baie vriendelik ontvang. Ons het vir 9 dae daar gebly met ons seun se SA kriekettoernooi. Dit is 'n fantastiese plek baie skoon en baie netjies, sal almal aanbeveel om hul plek te besoek. Elbie doen baie moeite en is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Cottage White River se terugvoer

Hallo Kiewiet en familie,
Dankie vir die mooi terugvoer oor Eden Cottage. Dit was so lekker om julle hier by ons te ontvang. Julle het na nege dae soos familie begin voel. Ons hoop om julle gou weer hier te verwelkom.
Vriendelike groete,
Elbie en Nic.

Eden Cottage White River
Annet F - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annet F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, mooi natuurskoon en 'n plek om uit te span en van stres te ontlaai.

Heerlik gebly. Gasheer en gasvrou behulpsaam en vriendelik. Het heerlik by hulle gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Cottage White River se terugvoer

Hallo Annet,
Baie dankie vir die mooi oorsig van Eden Cottage. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Elbie

Eden Cottage White River
Johannes B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het al ons verwagtinge oortref.

Ons was baie goed en vriendelik ontvang. Sal vir seker weer daar gaan bly en ook al ons vriende daarheen verwys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Cottage White River se terugvoer

Dagse Boet,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons waardeer alle kommentaar, positief sowel as negatief. Dit help ons om nog beter en harder te probeer.
Vriendelike groete,
Elbie en Nic.

Eden Cottage White River
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eden Self Catering, Uplands-weg, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhMDZmY2I5LTNlNTctNGViZC1iMjBiLTg5YWE1M2QzNDY1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Eden Self Catering Uplands road 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.311444444444 31.001694444444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem