- Slaapplek vir 12 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - 46 Mostert Road, Melkbosstrand, 7341, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Eden of Africa Guest Lodge is in die hartjie van die kusdorp, Melkbosstrand net 100 m se stap van die Atlantiese Oseaan af.
Verblyf is beskikbaar in 5 en suite-kamers met WiFi, 'n TV met DStv, 'n yskassie, haardroër en 'n kluis.
Die boonste verdieping het 'n koffiekroeg en gemaklike sitplek waar gaste lekker kan ontspan. Die sitarea bied toegang tot 'n terras met 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan en op Tafelberg.
Die eetarea is op die grondverdieping en bied die perfekte plek waar gaste hul aandete, middagete en ontbyt kan geniet. Die vermaakarea bied binne- en buitebraaigeriewe. Spesiale geleenthede kan ook gereël word en daar is konferensiegeriewe vir 14 tot 20 gaste. Daar is ook genoeg parkeerplek vir hierdie gaste.
Eden of Africa is naby plaaslike restaurante, winkels en openbare vervoer. 'n Pendeldiens na en vanaf die lughawe kan gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Mariane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 46 Mostert Road, Melkbosstrand, 7341, Wes-Kaap
- Gaste dink Eden of Africa Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
46 Mostert Road, Melkbosstrand, 7341, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang