LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eden of Africa Gaste Lodge | LekkeSlaap
+46

Eden of Africa Gaste Lodge

14 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 46 Mostert Pad, Melkbosstrand, 7341, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Gerieflik geleë in die hartjie van hierdie kusdorpie, slegs 100m van die strand, bied Eden Africa Guest Lodge 'n toevlugsoor van die daaglikse druk en stres van die lewe.

Op die boonste vlak, is die sitkamer toegerus met 'n koffie-kroeg en baie gemaklike sitplek, en verskaf gaste met 'n unieke spasie vir ontspanning. Die oop sitkamer maak oop op die terras, met 'n lieflike uitsig oor die Atlantiese Oseaan.

Die eetkamer, geleë op die grondvloer, verskaf gaste die perfekte plek om hulle ontbyt te geniet, met 'n baie aangename uistig oor die onthaalarea.
Op die grondvloer is daar 'n pragtige braai (gasbraai) vir goeie gebeurtenisse. Hier is die ruim eetkamer waar ontbyt bedien word.

Die lugversorgde konferensiekamer het sitplek vir 14 persone, en die volgende geriewe is beskikbaar: Projekteerder teen die muur, koordlose internet toegang, ADSL-konneksie, faks diens, kleur laser-drukker en 'n kleur-skandeerder.
Eden of Africa is toegerus met 'n alarm sekuriteitsstelsel.

Daar is genoeg parkering vir ons gaste.

Konferensiekamer:
Die lugversorgde konferensiekamer het sitplek vir 14 persone, en die volgende geriewe is beskikbaar:

* Projekteer-laser muur.
* Koordlose internet toegang.
* ADSL konneksie.
* Faks diens.
* Kleur laser-drukker met kleur-skandeerder.

Jy kan ook die konferensiekamer met kos bespreek.

Op die grondvloer is daar 'n pragtige braai (gasbraai) vir goeie gebeurtenisse. Hier is die ruim eetkamer waar ontbyt bedien word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 14 resensies vir Eden of Africa Gaste Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 46 Mostert Pad, Melkbosstrand, 7341, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eden of Africa Gaste Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 46 Mostert Pad, Melkbosstrand, 7341, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4Zjc2NTMwLTVmMjYtNDdhMC05MWMyLTk0NTljYzJjNWVkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 46 Mostert Road Melkbosstrand 7341 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-23:00 11:00 -33.7255899 18.4439
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!