Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden of Africa Guest Lodge

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Mariane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 20 resensies vir Eden of Africa Guest Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Reihaanah D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reihaanah D

Beautiful and value for your money.

The staff members were super friendly. The sunset views were beautiful from the balcony. We loved the location, the safety of the area, and the fact that the beach is a stone's throw away from the accommodation. Loved the breakfast and everything about our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene E
Gesin met tieners

Baie welkom laat voel, baie gasvry. Dankie!

Goeie diens en gasvryheid uit booste rakke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dean B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean B
Enkelreisiger

Lekker gemaklik.

Van die beste diens wat ek nog gekry het van 'n gastehuis. Baie professioneel en terselfdetyd voel mens tuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike professionele en pragtige netjies ruim verblyf.

Alles wat ek mens nodig het. Beveel dit 100% aan vir ander gaste. Mariane en haar span vriendelike mense en ons baie gemaklik laat voel. Uitstekende diens, kos is voortreflik, kamers word baie mooi skoon gemaak. Alles wat n mens nodig het bied hulle aan. Ek sal weer en weer by hulle inboek en oorbly en beveel dit met 'n oop en eerlike gemoed aan vir enige iemand wat belang stel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzette A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette A
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Mariane was hartlik en gasvry en het geen moeite ontsien om ons tuis te laat voel nie! Ons is vreeslik bederf met die lekkerste etes! Puik diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Drienie V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Aangename verbly. Professionele gasvrou. Loop die ekstra myn vir haar gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle G - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle G
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

LekkeSlaap is perfek, professioneel en proactive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Experienced serenity, with kindness and felt welcome.

Great Place to stay, 100m away from the beach, Very friendly and helpful staff. Breakfast was very well prepared and presented. I can strongly recommend Eden of Africa Lodge to any holiday maker or guests.Thank you for your friendly reception and hospitality, it really felt like being at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was fantasties.

Baie dankie aan LekkeSlaap wat dit moontlik gemaak het vir `n fantastiese vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helouise B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Helouise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very poor client service.

We reserved a room online which advertised WiFi, a hairdryer and TV. Upon checking in, we noted that the room did not have WiFi, no hairdryer and the TV was not working. The bathroom was missing tiles (it was being worked on) and the light to the bathroom is in the hallway (need to exit the room to get to the bathroom light switch). We were informed verbally that breakfast is served from 7 - 10am. Upon ariving for breakfast the next morning, we were notified that breakfast is no longer being served, due to a sign in the room that noted that the time for breakfast is from 7 - 9am. This was at 9:01am! Upon disagreeing, we were served breakfast. We then noticed that the toilet is blocked and requested to be moved to another room. Upon return from our outing for the day we were moved to another room, but the air conditioner was switched off. We were unable to find any staff on the premises to bring this to their attention and decided to rather book out and find another place to stay. I found some of the staff on site to be unprofessional, and it is such a pity because Melkbos is a magical place. I strongly advise against staying at this establishment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden of Africa Guest Lodge se terugvoer

Good day Helouise,

Thank you for your feedback.

The room does have Wi-Fi, and does contain a hairdryer. All rooms have signage to explain the times of when breakfast is served and laundry facilities. Of course some clients do sleep in late and providing they are not too late passed 9am we be pleased to still serve breakfast.When you were having breakfast in the morning, you were asked if everything was ok in the room, your response was "Yes, only the TV does not play". Our reply was that once the room was vacant we will look into the matter.

We agree the TV was defective therefore we upgraded your room, free of charge.

After breakfast you went back into the room, just before you were leaving to go out for the day, you reported that the toilet was blocked. My reply to you was that we have never had a problem but we will deal with the blockage and see what the cause was. The toilet was blocked due to too much toilet paper being used and put in the toilet. This blockage was dealt with as soon as it was bought to our attention. On your return we explained what caused the blockage and asked that you do not to put too much toilet paper in the toilet.

As much as we tried to accommodate you and make your stay pleasant, you decided on your own to vacate the premises and find accommodation elsewhere without giving us the full opportunity to rectify the problems you were experiencing; as you have detailed here more issues than at the guest house. We did send you an email on the following Monday to ask what the issues were, to which we received no reply apart from this one.

Eden of Africa Guest Lodge
Rehet T - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rehet T
Enkelreisiger

Baie gasvry.

Sou net graag 'n ketel in my kamer wou hê, maar die gasvryheid en netheid het beslis opgemaak daarvoor. Die uitstekende ontbyt elke oggend was 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa H - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elsa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nooit weer nie. Dit was koud en onpersoonlik.

Met aankoms was ons beïndruk gewees maar dit het nie so gebly nie. Lugversorging was twee keer afgesit terwyl ons in die kamer was. Ons het nie een keer koffie of tee in ons kamer ontvang nie, net 'n boks met suiker in. Een oggend ontbyt bestel en 20 minute gewag en personeel het net verdwyn en niemand het om verskoning gevra nie. Ontbyt het baie lank gevat om bedien te word. Ons het ons klere laat was en moes heeltyd vra vir dit en ons moes nog vol betaal al het hulle my man se gholfbroek gevlek. Parkering is ook 'n probleem. Dit was 'n koue atmosfeer en ons het baie onwelkom gevoel. Ons is nie gevra het ons lekker geslaap of is alles nog reg nie. Ons het die verblyf nie geniet nie dit was koud en ons het gevoel soos studente in 'n losieshuis. Onpersoonlik verby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met vriende

Ons was tevrede.

Baie vriendelike ontvangs!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename mense en plek. Ons het lekker gebly.

Sien asb. die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze M
Gesin met tieners

Great!

You will see us again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en skoon omgewing, uitstekende personeel.

Baie aangename verblyf. 'n Waaier of lugversorger sal 'n groot pluspunt vir die kamer wees, asook meer TV kanale. Ontbyt elke oggend was uitstekend. Oor die algemeen het ons heerlik gebly en is daar goed na ons omgesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louwrence E - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrence E
Besigheidsreis

Marianne was wonderlik, behulpsaam en baie vriendelik.

Ongelukkig was daar herstelwerk aan die kamer gedoen wat nog nie klaar was nie. Dit was buite die beheer van die gastehuis, maar die alternatieve reëlings was meer as voldoende. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacoba L - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoba L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow!

Dit was absuliet wow!!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark C - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altogether an enjoyable experience.

Check in was efficient and friendly. An enjoyable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mostertweg 46, Melkbosstrand, 7341, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4775e00b01e50cf526a3f97a7191f2189da6c15e2da32589317007b7e588417a73a02d8cba53e2ac793835394b5eee9f94cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 46 Mostert Road Melkbosstrand 7341 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 11:00 -33.7255899 18.4439
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem