+21

Eden on the Bay 231

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Estate Boulevard, Big Bay, Eden On The Bay 231, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Eden On The Bay 231 is 'n luukse stedelike selfsorgwoonstel, ideaal geleë in die veilige Eden on the Bay-kompleks in Bloubergstrand, Kaapstad. Die woonstel is ideaal vir vermaak en het 'n warm en pragtig gemeubileerde interieur.

Eden on the Bay is 'n leefstylkompleks wat uitkyk oor Big Bay-strand met sy pragtige uitsig oor Tafelberg. Die kompleks bied ook restaurante, kitskoswinkels en verskeie ander winkels.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Hierdie kamer het ook toegang tot die balkon. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi word ook voorsien.

'n Uitstaande kenmerk van hierdie woonstel is die balkon met 'n gasbraai en 'n piekniekbankie - perfek vir alfresco-etes in goeie geselskap. Dit is ook toegerus met 'n omsetter om ononderbroke TV- en internettoegang te verseker.

Die kompleks bied 24-uur-sekuriteit met toegangsbeheer. Veilige onderdakparkering word voorsien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 790

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Beach Estate Boulevard, Big Bay, Eden On The Bay 231, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eden on the Bay 231 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Estate Boulevard, Big Bay, Eden On The Bay 231, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe81beb61e19b5a16eae95cbd0ca873c6d4fd3cd0d44a11ddcf927950678719e276d6336c0f5ed5fc4221040b074673aba2b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 4 5 1 4 Beach Estate Boulevard, Big Bay Eden On The Bay 231 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.79214161479 18.457906041431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang