Pick your preferred language

English

Afrikaans

+34

6 gaste

2 slaapkamers

4 beds

1 badkamer

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 42 Middleton Avenue, 58 Eden Sands, Winkelspruit, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Eden Sands 58 is 'n lieflike grondvloereenheid in 'n veilige sekuriteitskompleks in Winklespruit, Kingsburgh. Die eenheid het 'n see-uitsig, direkte toegang tot die strand en is gerieflik naby verskeie winkelsenstrums. Galleria Mall is 11 km vanaf Winklespruit. Alhoewel die eenheid op die grondverdieping is, is daar wel 'n stel trappe vanaf die onderdakparkeerplek en is dus nie rolstolvriendelik nie.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het koninginggrootte-bed en die tweede kamer het 'n dubbelbed. Vir 2 kinders is daar 2 kampbedjies met matrasse beskikbaar. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak, toilet en wasmasjien. Daar is ook 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n oopplan-leefarea met 'n TV en DStv.

Die eenheid het basiese skoonmaakdienste behalwe op Saterdae, Sondae en openbare vakansiedae. Daar is ook veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig, gemeenskaplike braaigeriewe, 'n swembad en 'n netjiese tuin. 'n Klein braai is beskikbaar om ook voor op grasperk te gebruik. Gaste moet hul eie rooster saambring. Daar is ook 'n gemeenskaplike braai braaigeriewe.

Gaste moet asb. swem- en badhanddoeke, 'n braairooster, toiletware, skottelgoedseep, toiletpapier en kruideniersware saambring.

Geen troeteldiere of rook word in die woonstel toegelaat nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Blanche Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 42 Middleton Avenue, 58 Eden Sands, Winkelspruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Eden Sands 58 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek

42 Middleton Avenue, 58 Eden Sands, Winkelspruit, 4126, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc3c3188d16e36e77878795d0dde2413f45b882671fdd909310515e09b794b9df3ff93c2fd29bae2b1a0c7179e9ae9434617?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 42 Middleton Avenue 58 Eden Sands 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.097461277067 30.85965151538

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang