LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eden Sands 58 | LekkeSlaap
+18

Eden Sands 58

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Eden Sands 58
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Carin P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin P
Gesin met klein kinders

Netjiese eenheid en eienaar baie behulpsaam.

Mooi uitsig, swembad vir die klein kinders om te swem, personeel baie vriendelik. Diens puik.

Eden Sands 58's terugvoer

Baie dankie, Carin, waardeer jou terugvoer!
Blanche

Eden Sands 58
Bernise W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernise W
Gesin met klein kinders

Had a great time.

Loved everything about the place.

Eden Sands 58's terugvoer

Thanks Bernice!

Blanche

Eden Sands 58
Laetitia W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia W
Saam met vriende

Welversorgde selfvoorsienende eenheid en geen moeite is ontsien om jou verblyf aangenaam te maak nie.

Veilig, met pragtige dekor. Alles in die eenheid is funksioneel en soveel sorg is gegee aan detail. Niks kom die vakansieganger kort nie en met die pragtige uitsig oor die see en direkte toegang tot die strand, is jy teësinnig om te gaan rondry. Sal beslis weer daar aanklop!

Eden Sands 58's terugvoer

Baie dankie Laetitia, vir die positiewe terugvoer.
Blanche

Eden Sands 58
Koos E - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos E
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly en alles wat nodig was gedurende die vakansie was tot ons beskikking.

Dit was baie netjies and skoon en almal op die oord was baie vriendelik and behulpsaam.

Eden Sands 58's terugvoer

Baie dankie Koos, ek waardeer u terugvoer.
Blanche

Eden Sands 58
Jorina C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorina C
Gesin met klein kinders

It was awesome.

Everything was perfect. Hopefully we can visit again very soon.

Johan P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Gesin met klein kinders

Mooi uitsig, baie veilige, netjiese verblyf.

Heerlike woonstel met 'n mooi see-uitsig in 'n veilige kompleks, baie lekker vakansie gehou.

Eden Sands 58's terugvoer

Baie dankie Johan, ek waardeer die terugvoer en is baie bly julle het dit geniet.

Groete,
Blanche

Eden Sands 58
Automotive Equipment Int M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Automotive Equipment Int M
Gesin met klein kinders

Dit was awesome.Dit was awesome

Die plekkie is baie skoon en netjies ons het dit baie geniet. Dit is baie veilig en die feit dat 'n mens by die strand kan kom sonder om te ry is baie gerieflik. Ons sal dit beslis weer gebruik.

Eden Sands 58's terugvoer

Baie, baie dankie Marie, ons ontvang jul weer graag! Daar is nou intussen bietjie meer versierings aangebring en die mure nou nie meer so kaal nie. En die items wat jy aanbeveel het, is ook aangekoop. Baie dankie vir jou voorstelle. Groete.

Eden Sands 58
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Middletonlaan 42, Eden Sands 58, Winkelspruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe19c4fb9a51d4595c8b0363265a55257d2ad871770f5aeb4f39db8c284af73d6abfafe9412d26078813162aee8bc47069f5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 42 Middleton Avenue 58 Eden Sands 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.097461277067 30.85965151538
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!