+71

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Simon K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Perfect place to relax. Amazing views and the hot tub was the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Die verblyf was wonderlik, wens ons kon nog langer bly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Pragtige verblyf in Wilderness. Edge of Eden is pragtig en gerieflik. Aubrey was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het die verblyf vreeslik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo L
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2026

Rus vir die siel. Die view was amazing! Die eenheid beskik van alles wat jy nodig het en Aubrey was vriendelik en het vinnig vir ons alles gewys en gehelp met die warmbad. Sal graag weer daar kom kuier vir langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leila E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2026

Comfortable, clean and welcoming. The stay at Edge of Eden was great! Excellent amenities, clean and comfortable. The outside shower was my favourite! Off-road to get to the house was unexpected and a 20-minute drive to Wilderness town, which was a bit inconvenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George F
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2026

Ons sal Wildernis weer besoek. Ja, maar die ligging en veiligheid is nie ideaal nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Liesje S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Stylvolle gemak in die natuur. Baie dankie vir 'n groot bederf kuier by julle. Eenheid sorg vir groot gerief en is die perfekte wegbreek in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Cheesewood is baie goed ingerig en die gasheer Aubrey was baie behulpsaam. Cheesewood is baie goed ingerig en die gasheer Aubrey was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justine K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Pragtig en skoon. Ons het in Milkwood gebly, die kleiner een van die 2 huisies. Dit is pragtig! Mens het die mooiste uitsig oor die meer en mens kan die see sien. Die plek is skoon, beddegoed het heerlik geruik en Aubrey, die huisassistent, was baie behulpsaam. Daar is baie om te doen in die area. Ons sal beslis weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Very relaxing and everything you need. Very nice and peaceful. Enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Helette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R2 690
15 % AF
R 2 690 R 2 287
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 690
15 % AF
R 2 690 R 2 287
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 690
15 % AF
R 2 690 R 2 287
per nag (plek vir 3)
Bespreek

249 Dune Mole Street, Langvlei Dunes, Wilderness, 6560, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81fada3e30a3dbb3bee8570d66c46d4837c192a317f593f6b18b91584bca6df04e46d64fc42c34b68aae0d7273070e264f84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 690 nouVanaf R2 287 per nag (plek vir 3) 60 5 1 5 249 Dune Mole Street Langvlei Dunes 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.995543644567 22.652667504338
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang