Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Edge of Eden

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Helette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Edge of Eden
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Duane M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duane M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend en baie privaat.

Pragtige omgewing, rustig, heerlik ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicoline P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline P
Saam met vriende

Ek sal Cheesewood beslis aanbeveel en sien daarna uit om weer daar te bly!

"Amazing, perfectly peaceful", Edge of Eden sit in die heuwels van Langvlei-duine, gewortel in die natuur. Dit voel soos 'n plek in die paradys, sodra jy deur die deur stap. So 'n versteekte juweel vir diegene wat 'n ontsnapping uit die gewoel nodig het. Heerlike atmosfeer. Die huishoudster is 'n juweel – buigsaam en vriendelik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Traci-lee L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Traci-lee L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, with the best views.

Beautiful place with great views. Equipped with everything that you need. In my opinion, the outside shower is the best feature. The house assistant was so helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elisabeth S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisabeth S
Gesin met tieners

Beautiful inside and outside! Wonderful views and a fantastic place.

2nd stay at Edge of Eden and would come back anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renate V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker bederf weg van alles.

Dit was ongelooflik lekker en ek sal vir seker weer gaan, ons gasheer was ongelooflik en alles was 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edge of Eden se terugvoer

Renate

Duisende dankies vir jou goeie en positiewe 'review' van Edge of Eden. Ons hoop julle kom kuier sommer vinnig weer. Ek sal ook jou mooi woorde met Aubrey deel.

Groete

Edge of Eden
Johannes V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek naweek in 'n veilige en mooi area.

Die verblyf is baie netjies en mooi na gekyk. Die persoon wat daar werk is 'n legende en hy het ons baie mooi verwelkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edge of Eden se terugvoer

Johannes

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is regtig bly julle het dit geniet!
Ek deel graag jou sentimente met Aubrey, hy sal dit baie waardeer.

Veilig bly.

Edge of Eden
Patricia B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke!

Edge of Eden is die regte naam. Dit is so mooi. Ons gaan definitief terug. Skoon, netjies, alles is daar wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edge of Eden se terugvoer

Patricia

Baie dankie vir die mooi woorde! Ons is werklik bly dat jul dit geniet het en ons sien uit om julle weer te verwelkom!
Groete en veilig wees.

Edge of Eden
Clinton S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clinton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location.

Wonderful stay with beautiful views from the deck. Warm and friendly welcome received from Aubrey.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edge of Eden se terugvoer

Clinton

Thank you so much for the wonderful review! Yes, we crave the view from that deck on a daily basis! I will also convey your sentiments to Aubrey.

Hope to see you again soon!

Edge of Eden
Sonja B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location and cosy space.

We loved the shower and bath with views. Also the hot tub, but we went on a cold and windy day, so couldn't fully make use of it. The beds are comfy, and the fireplace is great. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edge of Eden se terugvoer

Sonja

Cozy in front of the fireplace does not sound too bad, but yes, you HAVE TO come back when the weather is better to enjoy the wonderful views from the deck and the hot tub also!
Thank you for your kind words! See you again soon.

Edge of Eden
Jaryd L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaryd L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing & Relaxing.

We had an awesome time, a very neat and secure place. The house assistant was very welcoming and very helpful, and always went out of his way to make you comfortable. Will definitely be returning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edge of Eden se terugvoer

Jaryd

Thank you so much for the kind review. We also hope that you return for another visit.
I will definitely convey your sentiments to Aubrey.

Stay Safe

Edge of Eden
Ricky D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricky D
Enkelreisiger

Tranquil.

Needed alone time and this was the perfect spot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edge of Eden se terugvoer

Ricky

If you ever need a tranquil place and some alone time again, EDGE of Eden will be waiting for you!
Thank you so much for your kind words.

Hope to see you soon.

Edge of Eden
Tiaa E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaa E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik.

Oulike plek, sal vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edge of Eden se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde en die aanbeveling.
Ons hoop om julle binnekort weer te sien!

Edge of Eden
Esmari K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmari K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moderne paradys.

Netjiese en moderne huisie. Die diens is uitstekend en vir 'n beter uitsig kan mens nie vra nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edge of Eden se terugvoer

Esmari

Baie dankie vir die pragtige woorde. Ons is ook trots op die uitsig en die huisies self.
Ons waardeer jou terugvoer en hoop dat julle weer sal kom kuier.

Groete

Edge of Eden
Melissa C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

What an amazing way to celebrate our anniversary in nature. Spectacular views and a cozy cottage that caters to all your needs. Loved my stay and will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edge of Eden se terugvoer

Melissa

Thank you very much for your awesome review of our unit.
We wish you will return soon for another visit.

Regards

Edge of Eden
Eduard F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard F
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike plek vir lafenis met mooi uitsigte oor die water en bos.

Vyf heerlike dae neffens die bos, met mooi uitsigte oor die see en meer. Die huis bied alles wat nodig is vir 'n baie lekker wegbreektyd. En soos almal noem, Aubrey se vriendelikheid en behulpsaamheid dra verder by tot 'n baie lekker kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edge of Eden se terugvoer

Eduard

Dit bly altyd vir ons lekker om sulke fantasties terugvoer vanaf ons gaste te ontvang. Ons hoop jul kom kuier spoedig weer. Groete

Edge of Eden
Nico U - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico U

Lekker en rustig.

Heerlike tyd as gesin daar gekuier. Hot tub geniet, gekuier op stoep en kaart gespeel saans by kaggelvuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edge of Eden se terugvoer

Nico

Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Julle hou vakansie presies soos ons dit by Edge of Eden beoog het. Dit klink heerlik, ek is sommer jaloers. Hoop om julle vinnig weer te sien.

Groete

Edge of Eden
Elzene F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzene F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plekkie, sal enigetyd weer daar bly.

Ons het heerlik gebly. Die plekkie sit op die mooiste plek en die mooiste sonsondergang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edge of Eden se terugvoer

Elzene,

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit is inderdaad 'n spesiale plekke, jy is reg.
Baie dankie dat jul goeie gaste was, ons personeel het omtrent jul pryse besing.

Hoop ons sien jul vinnig weer by Edge of Eden.

Edge of Eden
Nick P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick P
Saam met eggenoot / lewensmaat

In the wilderness.

This was a very nice stay in a new and modern home. There is someone on-site who can assist you with wood and to start the fire if needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edge of Eden se terugvoer

Nick,

Thank you very much for your kind review.
We hope you will visit again soon.

Regards,
Edge of Eden

Edge of Eden
Amri G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amri G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Virseker die moeite werd.

Die uitsig was meer as wat ek verwag het. Baie mooi. Skoon, veilige plek. Vriendelike en vinnige diens ontvang. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edge of Eden se terugvoer


Baie dankie vir die goeie terugvoering wat ons van jul ontvang het. Ons sien verseker uit na jul volgende kuier! Aubrey het net goeie goed te sê gehad oor julle! Tot volgende keer.

Edge of Eden
Chantoné F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantoné F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en ontspannend.

Die Milkwood-eenheid was absoluut pragtig! Alles was so skoon en netjies. Aubrey was wonderlik en sy vriendelikheid was baie welcoming. Die eenheid het 'n mooi view, maar is klein bietjie naby die pad geleë. Ons het overall baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edge of Eden se terugvoer

Chantoné

Duidende dankies vir jul positiewe terugvoer. Dis altyd lekker om terug te hoor van gelukkige gaste. Hoop ons sien jul spoedig weer. Groete

Edge of Eden
Marinda M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik verby!

Edge of Eden is baie spesiaal. Ons dit terdeë geniet hier. Dis asemrowend-mooi en ons skakel lekker af. Die huisie is baie goed toegerus en alles was daar wat ons kon benodig. Aubrey, die huisassistent, is baie hulpvaardig en vriendelik. Na dag een is daar hout te koop vir die bad, die kaggel en die braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edge of Eden se terugvoer

Marinda
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was vir ons 'n plesier om jul te huisves vir jul tydjie in die Tuinroete.
Jul sal enige tyd terug verwelkom word.
Vriendelike groete
EDGE of Eden

Edge of Eden
Chloe H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chloe H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic. Really impressed with the unit design and views.

Superb views and unit. Very modern structure with the perfect design of areas. Wood heated hot tub on the deck was a bonus and watching the sunset with some bubbly was something else!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edge of Eden se terugvoer

Thank you very much for your kind review of our property and your recent stay. We are ecstatic that you enjoyed your stay and hope to see you again soon in the near future. Thank you for being awesome guests!

Edge of Eden
Divan M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie lekker.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 032
R2 032 R1 727
per nag (plek vir 3)
Vanaf R2 032
R2 032 R1 727
per nag (plek vir 3)
Vanaf R2 032
R2 032 R1 727
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dune Mole-straat 249, Langvlei Dunes, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81fada3e30a3dbb3bee8570d66c46d4837c192a317f593f6b18b91584bca6df04e46d64fc42c34b68aae0d7273070e264f84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 032 nouVanaf R1 727 per nag (plek vir 3) 23 5 1 5 249 Dune Mole Street Langvlei Dunes 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.995543644567 22.652667504338
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem