+33

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Linette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ons was meer as 100% tevrede en beveel graag aan. Ons het baie lekker gebly en die eienaar het ver uit sy pad gegaan om ons in elke opsig te help en selfs die omgewing te wys. Die fasiliteite is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claude V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Exceptional. This was very special. Excellent host, baie dankie. Excellent location. Excellent room. Everything was excellent. I would recommend Ekke-Rus to anyone. Wow, wow, wow. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamsyn K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Excellent condition, clean and peaceful. The host was very friendly. The place is amazing and peaceful. The host was very welcoming, helpful, and very accommodating to our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven-Jansz B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ek het lekker gerus. Loved the place, would definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Die beste verblyf ooit. Sal dit 10 sterre gee! Die beste verblyf ooit! Gasheer uiters behulpsaam en bedagsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Amazing! One of our best getaways ever! Location is great and perfect for a stay with so much to do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Perfect and every cent worth. Everything that is needed for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
Ekke-Rus
Baie dankie vir die mooi resensie, Chantel. Julle is fantastiese gaste.

Charlene C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

We had an incredible stay, thanks to the Van Rensburg family's warm welcome. We had an incredible stay! Highly recommend this gem!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arina T
1 nag
5.0
Nov 2025

10 uit 10 ervaring! Van die inloop tot die uitloop het ons tuis gevoel. Die ligging en uitsig met die volledig toegeruste spasie is ideaal vir 'n impulsiewe wegbreek. Ons het elke oomblik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Perfekte wegbreek vir my en my eggenote. Ons het baie lekker gebly by Ekke-Rus. Ben se gasvryheid was uitstekend en die geriewe was alles wat ons nodig gehad het. Al ons behoeftes was goed na gesien en privaatheid is gerespekteer. Al ons gunsteling Langebaan kuierplekke was naby geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
Ekke-Rus
Baie dankie, Fred. Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Julle was uitstekende gaste wat mooi na die plek gekyk het! Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bennie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

13 Icarus Street, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62d8aaad30ea8bd3c1f201e4cdeee35cc1251c008690e535b7b17c288aad35a68aa96434b8cf8385a3b9f9c3b72bcac29ddd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 13 Icarus Street Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0404 18.04009

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang