Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

El Dorado Accommodation

Selfsorg
Winteraanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 118 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenkantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 040 R832 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

El Dorado Accommodation bied lieflike selfsorgverblyf in 'n kompleks in die hartjie van Oudtshoorn. Hierdie kompleks is 'n wonderlike opsie vir paartjies, groepe vriende of groot gesinne wat op soek is na 'n rustige wegbreek om die area, wat bekend is as die volstruishoofstad van die wêreld, te verken.

Hierdie kompleks bied verblyf in 6 Superior-eenslaapkamerhuise met slaapplek vir 2, 9 Executive Suites met slaapplek vir 2, 3 moderne tweeslaapkamerhuise met slaapplek vir 4, 6 tweeslaapkamerhuise, 11 eenslaapkamerhuise met slaapplek vir 2 of 3 drieslaapkamerhuise met slaapplek vir 8. Hierdie woonstelle het gemaklike beddens en hul eie badkamers met óf 'n stort óf 'n bad of albei.

Die kleiner eenhede het elkeen 'n kombuisie wat met 'n enkelplaatstoof, mikrogolf en yskassie toegerus is. Die ander huise en woonstelle het kombuise met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Gratis WiFi en 'n TV met DStv is ook beskikbaar.

Elke woonstel het 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe. Die huise word daagliks skoongemaak. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad. Ontbyt is opsioneel en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Dit kan op 'n tyd van gaste se keuse by hul huis afgelewer word of in die nuut versierde ontbytarea bedien word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir El Dorado Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Buitenkantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink El Dorado Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 040
R1 040 R832
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 040
R1 040 R832
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 118 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenkantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca5f578f7b9603ea23da84dc5659e5f85b4d7174d0cd2f7f5a7e3bc308c4aa6f9e168de801f50c21ca58dd1959a210f5c715?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 040 nouVanaf R832 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Buitenkant Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.58373 22.19321
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem