El Dorado 29
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 750R1 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
El Dorado 29 is 'n moderne selfsorghuis in die veilige El Dorado Village-kompleks, in die bekende volstruishoofstad, Oudtshoorn geleë.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n privaat tuin en patio-area met braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.
Die eenhede word daagliks skoongemaak. Gaste is welkom om die groot gemeenskaplike swembad te benut.
El Dorado het 'n opsionele ontbyt. Dit kan by die eenheid afgelewer word teen 'n tyd van jou keuse of dit kan in die nuut opgekanpte ontbyt-sitkamer en vierkant bedien word.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Bert Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 52
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink El Dorado 29 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom