Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

El Dorado 6

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Bert Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 52

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir El Dorado 6
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Inge S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge S
Gesin met klein kinders

Goeie oornag verblyf.

Lekker gebly. Baie skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa D
Gesin met klein kinders

Warm, huislike gevoel.

Kleurvol en modern. Ons sal dit beslis aanbeveel en weer daar bly ook. Ek is 'n koulike mens en was mal oor al die komberse. Die komberse in die TV-kamer nooi jou uit om gemaklik voor die TV te kom lê!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christoff L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bea L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea L

Veilig en rustig.

Wat 'n oulike plekkie! Ons was net kort daar vir 'n begrafnis, maar wens ons kon langer bly. Skoon, pragtig versier en 'n lekker, privaat tuintjie waar 'n mens kan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesel O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en kalmerend.

Dit was 'n plesier om by El Dorado 6 te bly. Diens was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rayvan M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayvan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Dis 'n mooi en rustige area, lekker om in so 'n atmosfeer te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 750
R1 750 R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 750
R1 750 R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 750
R1 750 R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenkantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA307b4349f6a2683e3750899a26a65ab1ebed08380cdc5152d890dd8992759018ece15f602d2a84101ebbcf2bd9b54499a991?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 Buitenkant Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.583702 22.193202
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem