Gastehuis in Drie Susters

Elandsrus Country Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 236 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Brechtje A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gesellig. Baie lekker geslaap. Baie netjies en ruim. Vir ons spesiaal behandel met medikasie en ete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitsonderlik. Wel, wat 'n hartlike en fantastiese ontvangs. Patrys is net die beste. Alle gaste word net een groot familie om die etenstafels en die vuurtjie saans. Patrys se kombuis lewer net die beste lamspastei en ontbyt. Werklik 'n uiters goeie ervaring. Verblyf is skoon en funksioneel. Omgewing is 'n oase in die dorre Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonore O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Rustig en ontspanne na 'n lang dag op die pad. Heerlik gebly en baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Perfekte ligging en oornagverblyf in die middel van die Karoo. Heerlike oornagverblyf met regte Karoo gasvryheid. Die aandetes was besonders lekker, asook die tuisgemaakte koekies en fudge wat te koop was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lieflike oornag met rustige en salige vars plaaslug en heerlike aandete. Heerlike verblyf vir oornag, baie mooi en skoon met rustige plaasatmosfeer. Sal definitief weer by julle oornag. Aandete met heilsame en gesonde boerekos was die cherry op die koek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlike kos! Baie gasvry. Heerlike kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Friendly, clean and homely. So nice, thank you very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Pragtige, rustige verblyf met uitstekende gasvryheid in ’n mooi natuuromgewing. Wonderlike verblyf. Rustige atmosfeer, pragtige natuurskoon en vriendelike gasvryheid. Definitief ’n plek waarheen ons weer sal terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gemaklik en rustig. Dit was 'n vinnige inval op pad na Bloemfontein. Was jammer daar was nie meer tyd om die rustigheid te geniet nie. Beplan om in Julie op pad na die KNP weer hier oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dennis C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Great. Always a pleasure. Love the peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Patricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 236

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Elandsfontein Farm, Three Sisters, 7070, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwMDFlMzE4LTRiN2ItNGUzMC05MmY3LTY5NGU4OTgwNTFkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 236 5 1 5 Elandsfontein Farm Three Sisters 7070 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.920154 23.202723
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang