Pick your preferred language

English

Afrikaans

+33
Gastehuis in Drie Susters

Elandsrus Country Lodge

  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Elandsfontein Farm, Three Sisters, 7070, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Elandsrus Country Lodge is in die Drie Susters-omgewing geleë, 'n bekende landmerk vir diegene wat tussen Johannesburg en Kaapstad op die N1 reis. Al is Elandsfontein 'n skaapplaas, speel dit ook gasheer aan gaste wat graag in die pragtige omgewing wil bly, wat net die Karoo kan bied.

Die lodge het 5 en suite-slaapkamers met tee- en koffiemaakgeriewe, waaiers en verwarmers. Daar is 'n groot vermaakarea, gemeenskaplike selfsorggeriewe en 3 braai-areas. Vir diegene wat egte Karoo gasvryheid en tuisgemaakte etes op die proef wil stel, word aandete en ontbyt in die eetkamer van die plaashuis bedien. Aandetes moet vooraf bestel word.

Die plaas bied volop voëllewe, klein wildsbokke, verskeie voetslaanpaaie, ’n diverse plantegroep en die rustige geluide van die natuur.

Gaste kan sterrekyk op die donker Karoo-aande geniet en heerlik rus om gehalte-beddens. Kom en geniet ’n ware Karoo-ervaring.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 234 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Leonore O
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en ontspanne na 'n lang dag op die pad. Heerlik gebly en baie lekker.
Des 2025
Rudolph V
Gesin met klein kinders
5.0
Perfekte ligging en oornagverblyf in die middel van die Karoo. Heerlike oornagverblyf met regte Karoo gasvryheid. Die aandetes was besonders lekker, a...
Sien meer
Des 2025
Sanet R
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike oornag met rustige en salige vars plaaslug en heerlike aandete. Heerlike verblyf vir oornag, baie mooi en skoon met rustige plaasatmosfeer. S...
Sien meer
Des 2025
Charles S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike kos! Baie gasvry. Heerlike kos.
Des 2025
Emile E
Gesin met tieners
5.0
Friendly, clean and homely. So nice, thank you very much.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Patricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 234

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Elandsfontein Farm, Three Sisters, 7070, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elandsrus Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Elandsfontein Farm, Three Sisters, 7070, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwMDFlMzE4LTRiN2ItNGUzMC05MmY3LTY5NGU4OTgwNTFkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 234 5 1 5 Elandsfontein Farm Three Sisters 7070 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.920154 23.202723
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang