4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16A Spinnaker Drive, The Quays, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Elegant Quays Waterfront Apartment is 'n selfsorg-oopplan-woonstel in 'n veilige landgoed in die Knysna Quays Waterfront. Die Quays is binne maklike bereik van die veerbote, seiljagklub, restaurante, winkels, sportgronde en ander geriewe in die dorp.
Die volledig gemeubileerde oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet toegerus is. Aangrensend aan die slaapkamer is 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, oond en kookplaat, en ander toestelle.
Die sitkamer bied 2 L-vormige leerbanke wat slaapplek vir 2 kinders bied met vooraf reëling. Die sitkamer het ook 'n TV en dit maak oop na 'n Juliet-balkon. Die ingang vanaf die grondvloer is via 10 trappies en 'n klein trappie binne die voordeur.
Veilige parkering word in die landgoed voorsien met wagte 24/7 by die hoofingang. Die sekuriteitslandgoed het infrarooi-kameras in en om die landgoed.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Eugene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 92
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 16A Spinnaker Drive, The Quays, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Elegant Quays Waterfront Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16A Spinnaker Drive, The Quays, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang