Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elegant Quays Waterfront Apartment

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Jan 2024 to 30 Jan 2024.

Weeksdagaanbod

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 11 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 26 Feb 2024 tot 30 Jun 2024.

Winteraanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Jan 2024 to 30 Jan 2024.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

Geen partytjies van meer as 4 gaste word toegelaat nie.
Geen troeteldiere tensy dit met die eienaar gereël word nie.
Maksimum 2 volwassenes en 2 kinders (kinders slaap op 'n rusbank).
Geen motoraangedrewe bote word toegelaat nie. Slegs kajakke word toegelaat.
Motorfiets-/fiets-stoorspasie kan gereël word.
Skoonmaakdienste is beskikbaar teen R120 per dag.
Let asb. dat die huis via 10 trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R895
R895 R806
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
R895 R806
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
R895 R806
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spinnakerrylaan 16A, The Quays, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b61ccd63744a87849283b3e7167f6fabed06c37cd1e69761a9926aa046a9747fbd160b871ed69a679452ad28fd9826bb67b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R895 nouVanaf R806 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 16A Spinnaker Drive The Quays 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.04069604541 23.047205552351
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem