+12
Selfsorg in Knysna SSB

Elegant Quays Waterfront Apartment

4 gaste

1 slaapkamer

3 beddens

1 badkamer

10% AF!
Naweekaanbod
Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vir verblyf vanaf 26 Feb 2026 tot 31 Mei 2026.
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 16A Spinnaker Drive, The Quays, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Elegant Quays Waterfront Apartment is 'n selfsorg-oopplan-woonstel in 'n veilige landgoed in die Knysna Quays Waterfront.

Die Quays Waterfront is binne 2-5 minute se stapafstand van die veerbote, seiljagklub, restaurante, winkels, sportgronde en ander geriewe in die dorp.

Die volledig gemeubileerde oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet toegerus is. Aangrensend aan die slaapkamer is 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, oond en kookplaat, en ander toestelle.

Die sitkamer bied 2 L-vormige leerbanke wat slaapplek vir 2 kinders bied. Die sitkamer het ook 'n TV met Netflix en YouTube en dit maak oop na 'n Juliet-balkon.

Die ingang vanaf die grondvloer is via 10 trappies en twee klein trappies binne die voordeur.

Veilige parkering word in die landgoed voorsien met wagte 24/7 by die hoofingang. Die sekuriteitslandgoed het infrarooi-kameras en elektriese heinings rondom.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

2 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Shamall-dean R
Gesin met klein kinders
5.0
Safe, peaceful and relaxing. I had a very peaceful, pleasant stay at Elegant Quays Waterfront Apartment. The hosts were very friendly a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Nugent R
Saam met lewensmaat
5.0
Genotvol, elegant en vol avontuur. Te lekker. Eugene het ons vriendelik verwelkom en ons ook baie gemaklik laat voel. Sy woonstel is 'n pragtige plek,...
Sien meer
Apr 2026
Saintin S
Saam met lewensmaat
5.0
I had a wonderful stay. Accommodation is next to everything. I didn't drive a lot. I enjoyed staying at the said accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Ester C
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, comfortable, close to all amenities. The apartment is at the Knysna Waterfront, but you cannot see the canal or the waterfront f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Sue Maya F
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, comfortable and attentive host. Absolutely wonderful stay! The host is very attentive and friendly. The place was super clean an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 101

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 16A Spinnaker Drive, The Quays, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elegant Quays Waterfront Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R895
10 % AF
R 895 R 806
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R895
10 % AF
R 895 R 806
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R895
10 % AF
R 895 R 806
per nag (plek vir 2)
Bespreek

16A Spinnaker Drive, The Quays, Knysna, 6571, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b659478d02b6d64e5e63a026af208c26f9e8c2241f401c65d4aba5e04d62f7fddb61f23f00a707b167d66b16eb44ad13862?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R895 nouVanaf R806 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 16A Spinnaker Drive The Quays 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.040622700035 23.047857329142

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang