Elephant Point Lodge 23

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Met aankoms, indien voor 17:00, sal gaste op die register by die hoofhek by die sekuriteitswag inteken. Ná 17:00, sal gaste die lodge se sleutel by die hek ontvang wanneer hulle inteken. Sekuriteit sal dan alle gaste na hul onderskeie lodges verwys wat ook duidelik gemerk is.

Wanneer jy die lodge binnegaan, sal die relevante papierwerk soos die registrasie, vrywaringsvorms en WiFi-bewys in die lodge wees en die bestuurspersoneel sal jou by die lodge verwelkom sodra hulle gevestig is.

Internet: WiFi is binne die lodges beskikbaar en is beperk tot 1 GB per nag.

Parkeerplek: Gratis privaat parkeerplek is beskikbaar en bespreking is nie nodig nie.

'n Inkopiediens is voor aankoms beskikbaar indien nodig. Die koste van hierdie diens is R 450.00 (reisfooi) + 15% van die totale kruidenierswarerekening. Daar kan versoek word dat 'n lys aan gaste gestuur word om te help met die beplanningsproses en om dienooreenkomstig advies te gee.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Geen rook/vape binne die lodge nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 20 770
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 20 770
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 20 770
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536 Kruger Road, Paul Kruger Gate, Skukuza, 1350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ffbaa9b7efa2755e91382868d4b985c29f1c674e7e1b9601f6f359c26f561bf8265b45a017d9563b1f7aa7dccfbd005d3bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R20 770 per nag (plek vir 10) R536 Kruger Road Paul Kruger Gate 1350 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -24.968090999023 31.405373354397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang