+22

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 10 Geelhout Street, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Elize Cottage is 'n gerieflike kothuis met slaapplek vir 4 in Stilbaai-Wes. Hierdie hothuis is beurtkragvry en word deur sonkrag en omskakelaars aangedryf.

Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort en bad. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en lei na 'n balkon, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beddegoed word voorsien, maar bring asb. jou eie handdoeke saam.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas en mikrogolf. Daar is ook 'n etenstafel. Die sitarea het 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar. Daar is 'n braai op die stoep. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Elize Cottage is net 800 m vanaf OK, 1,2 km vanaf Stilbaai Spar, en 2,5 km van die strand af.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jody S
Saam met vriende
5.0
Dankie vir die warm gasvryheid. Die woonstel was netjies/ perfek vir 'n wegbreek! Ja, ons het baie lekker!
Des 2025
Diandra L
Gesin met tieners
5.0
Dit was 'n wonderlike ervaring. Vriendelike ontvangs. Jy voel onmiddellik tuis. Die akkommodasie was fantasties. Home away from home.
Jul 2025
Ryan H
Saam met vriende
5.0
Very nice. Very lovely place to stay. I will be back soon.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Leslie W
Saam met lewensmaat
4.8
Great. Very comfortable and has everything you need.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Alison D
5.0
Very relaxing and comfortable. The host was very welcoming and friendly. Everything was very neat and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 10 Geelhout Street, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elize Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek

10 Geelhout Street, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4ddfd1b5e042758a2a0c065309c18f2fc4f3bdc1c90d6e6a202347466a6c9c060e516fc6ae6d7a20149727fbd14fb6d01e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 37 5 1 5 10 Geelhout Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.378978343858 21.405040653364
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang