Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 621 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jeanine J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Lieflike verblyf! Ons het heerlik gekuier en Elsa en haar dogter was amazing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Ons oornag stop was baie gerieflik by Elsa's. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathys B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Kan beslis aanbeveel. Baie mooi netjies met al die geriewe wat nodig is. Vriendelike diens en baie behulpsaam. Ek kan vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Amazing. Jennifer welcomed us, and we were extremely impressed by her friendliness and care. The skaapkerie was divine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nanette H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Gasvry en gerieflik. Ons gasheer en gasvrou was vriendelik, bedagsaam en behulpsaam. Ons het in kamer 1 tuisgegaan. Die kamer was ruim, skoon en gerieflik. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen S
1 nag
5.0
Nov 2025

Lieflike en gerieflik. Lieflike, rustige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wil P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Really great stay at Elsa's. Our stay at Elsa's was a pleasant experience! We were met with a smile and warmth! The beds were comfortable, the linen was crispy white and clean, and oh, the home-made rusks! So lekker to dip into my morning coffee! Thank you, Elsa! We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meanri E
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Netjies, gerieflik, skoon en waarde vir geld! Ek het baie lekker gebly. Die personeel is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raeesa G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Elsa's gave us a home away from home feeling. It was lovely, clean and the owner was extremely friendly and helpful. I would definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gasryheid uit die boonste rakke! Ons derde oornagverblyf by Elsa's en definitief nie ons laaste nie. Skoon, netjies met alles wat nodig is vir oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 621

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

27 Richmond Street, Britstown, 8782, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApY3aRU0m8XqGx8n4hbSYypbZmRSAKvLL9FjMzpfpOYb3vXqPAW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 621 5 1 5 27 Richmond Street Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.589145457545 23.502006232738
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang