Elsa's @ 27

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Elsa's @ 27 is 'n ou huis in die dorp wat uit die 1950's dateer, en is gerestoureer in 3 en suite-slaapkamers, elkeen met sy eie privaat ingang en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad of beide. Elke kamer beskik oor lugversorging, ’n yskassie, mikrogolfoond, DStv (met kykNET) en koffie- en teemaakgeriewe. Ons voorsien luukse linne, sagte handdoeke en elektriese komberse in die winter. Veilige, gratis parkeerplek van die straat af is beskikbaar naby jou kamer en motorhuise vir ekstra gerief. Ontbyt is nie ingesluit nie, maar word daagliks bedien.

Die instansie is net langs die N12 met geen geraas van die lorries wat verby ry nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Elsa's @ 27 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false