+36

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 641 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Pieter En Anita L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Perfek en huislik! Heerlike oornag plekkie! Baie lekker gebly! Hartlik verwelkom en gasvrou is só vriendelik en gasvry! Plekkie is gerieflik, netjies en skoon. Kon heerlik uitrus vir verdere reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Moerse lekker. Baie lekker. Diens en hulpvaardigheid soos nooit tevore. Britstown se beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greg H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Spacious, clean and safe. Very friendly staff. Very convenient and well-suited for an overnight stay. The staff were exceptionally friendly. We had all that we needed to enjoy our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Skoon en netjiese verblyf. Was daar gewees vir besigheid en die ligging was perfek. Die kamer was baie skoon en netjies en het alles ingehad wat ek benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirjam S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Highly recommended. It was so lovely staying with Elsa! She's so, so friendly and helpful. She explained to us the whole route where we went the next day, with all important sightings and possibilities to get a coffee or do some shopping. And: We had a wonderful dinner - very delicious and typical South Africa! Whenever we are back in this area, we'll surely stay with Elsa again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

A great place to stop on the way to the West Coast. Tannie Elsa is lovely, super friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tilla L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Gasvry, veilig en hartlik. Dit was een van die beste gastehuise waar ons nog gebly het. Niks is te veel vir die gasvrou of haar personeel nie. Vriendelik, gasvry, warm en hartlik. Heerlike aandete en ontbyt geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abie V
1 nag
5.0
Feb 2026

Gerieflik. Eienaars was gasvry. Baie lekker gebly. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dick O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustig en gerieflik. Ons is baie gasvry ontvang en was baie hulpvaardig. Alles was netjies en skoon. Haar konfyt is baie lekker. Lekker gebly en sal weer daar oorbly as die geleentheid hom voordoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Geen probleme ervaar nie, goeie kommunikasie. Heerlike kos en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 641

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

27 Richmond Street, Britstown, 8782, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApY3aRU0m8XqGx8n4hbSYypbZmRSAKvLL9FjMzpfpOYb3vXqPAW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 641 5 1 5 27 Richmond Street Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.589145457545 23.502006232738
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang