- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Van Andel Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Emmaus is ’n bekoorlike B&B in Bloemfontein. Die stad het ’n verskeidenheid historiese, kulturele en natuurlike trekpleisters wat dié dorp die ideale vakansiebestemming maak.
Dié selfsorg-eenheid of gaste-suite is langs die eienaars se huis. Die eerste eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind. Die gaste-suite het slegs kamer vir 1 gas. Albie eenhede het en suite-badkamers.
Die kombuisie is toegerus vir selfsorg met ’n yskas-vrieskas, oondjie met ’n drieplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster en basiese kookgerei. Ander geriewe sluit ’n TV met DStv, gratis WiFi, ’n werkstasie en lugversorging. Die eenheid bied toegang tot ’n privaat stoep met ’n tuin en braai-area.
Besienswaardighede in die omgewing sluit Franklin Natuurreservaat, Loch Logan Waterfront, Windmill Kasino, historiese besienswaardighede en die Bloemfontein-gholfklub in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 1 Van Andel Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Emmaus het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Van Andel Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang