+84
Gastehuis in Trompsburg

En Route Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 188 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Corne H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Adequate for a night stop. Room was clean and comfortable. I appreciated the coffee/tea station with rusks on offer. The only negative was the fact that the room I was allocated was one of the rooms leading off the passage from Reception. The light in the hallway was on the whole night, which meant that the room was not really dark enough, and I battled to fall asleep as a result. The bathroom did not have a door, which is a bit of a privacy issue. I loved the beautiful gardens of the property. The guesthouse is easily accessible from the N1, and I had no difficulty navigating my way there even though I arrived fairly late in the evening. The hostess welcomed me even though it was quite late.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armand D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Netjies, rustig en lekker rus. Baie lekker gebly, perfek na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zefni G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie lekker plekkie om by te bly! Ons het baie lekker gebly en baie veilig gevoel! Dit is 'n pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Pragtige oornag plek. Lekker rustig na 'n dag se lang ry. Ons het baie lekker gebly. Al die nodige geriewe en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenni L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Quality beds and linens were a plus. A peaceful overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deon R
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2026

Waarde vir die prys. Baie rustige omgewing.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wc J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Baie lekker gebly. Ons het besonder lekker gebly. Bietjie afgeleë van hoofroete. Verblyf is baie goed versorg. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2026

Pragtige plek maar het aandag nodig. Die gastehuis is pragtig. Daar was donderweer en reën. Krag was die hele nag af. Daar is 'n lig wat gebruik kan word, maar geen alternatief om oggend koffie te maak nie. Ongelukkig was daar vele spinnerakke en spinnekoppe agter gordyne.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Francios J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Vriendelike diens, aircon in my kamer, lekker stoep, eetsaal, alles net reg. Ja, baie rustig, lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Pragtige plek in lieflike omgewing. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 188

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 620
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 620
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 620
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Vlakfontein Farm, Trompsburg, 9913, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtVNG3c29wRlGDNSk5YwLo8bYzX0waBGw4c973TFOWJyaEXT6FA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag, vir 2 mense 188 5 1 5 Vlakfontein Farm Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.090833333333 25.814166666667
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang