+233

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 242 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Alet D
1 nag
5.0
Mrt 2026

Vriendelike ontvangs, skoon en veilig. Dit was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

'n Moet as jy wil oorslaap. Baie lekker plekkie! Mooi gedink met uitleg. Daar is tot 'n braaiplek en 'n braaibak en braaitang in die kas! Alles is skoon en netjies en mens voel veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Was baie gerieflik en skoon. Die plek is skoon, netjies en veilig. Mense is vriendelik en die ligging is ideaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonard H
1 nag
4.8
Mrt 2026

Excellent and safe. Pleasant, comfortable environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jolene B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2026

Skoon en netjies. Aanvaarbare diens. Kamers was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fuwaad S
1 nag
4.6
Jan 2026

Perfect layover accommodation in BW. Perfect stopover in BW. Rooms are clean and perfect for overnight stays. Lovely that you can park your car in front of the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Machiel B
1 nag Besigheidsreis
4.2
Jan 2026

Baie goed, sal net WiFi geniet het sonder om daarvoor te betaal. Baie lekker en netjies en skoon. Lugversorger werk gelukkig mooi.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitstekende oornag bestemming na 'n lang dag op die pad. Beaufort Wes, saam met die webtuiste het nou reeds 'n belangrike deel van ons, Kaap na en van Pretoria, reis planne geword. En Route bied vir ons die amper perfekte oornag bestemming, altyd skoon en netjies, vriendelike ontvangs en veilige staanplek. Hierdie keer was geen uitsondering. Kan hul beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lolian Rita T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Home away from home. Enjoyed the cleanliness and the comfortable beds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lovely stay, Rooms were very neat and tidy. Will definitely recommend this place. Lovely stay, Rooms were very neat and tidy. Will definitely recommend this place. Area felt save. Will see you again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Griselda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 319

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1A Bird Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0c8a4a3c0fd9074357578d425916779bd5ce89e4d1cdca3d3075af2f9cc936a50774c688bc22d6fc60cdd60ceab94d9496f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 242 5 1 5 1A Bird Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -32.345113 22.583636
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang