Esdri
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diastella-weg 3814, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Esdri is 'n gerieflike selfsorghuis vir 6 gaste in Bettysbaai en is net 550 m van die strand af.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die kamer deel 2 badkamers wat baddens en storte het, en linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel in die groot leefarea voor die kaggel geniet. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is beskikbaar.
Gaste kan in die sitarea met 'n TV met 'n slimboks, 'n binnebraai en toegang tot die beskutte stoep ontspan. WiFi is beskikbaar en die huis het 'n alarmstelsel.
Die huis het 'n omheinde tuin en bied 'n uitsig op die berge. Dis ideaal vir 'n gesin met kinders en troeteldiere.
Gaste kan die Harold Porter Botaniese Tuin of die pikkewynkolonie by Stony Point besoek en daar is aktiwiteite soos sandplankry, swem, branderplankry, wandel- en voetslaanroetes en restaurante in die omgewing.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Lucille Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 374
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Diastella-weg 3814, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Esdri het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diastella-weg 3814, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap