10 gaste
3 slaapkamers
8 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Eureka Street, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Eureka 12 is 'n selfsorghuis in Struisbaai. Dié huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 7 kinders.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer 3 enkelbeddens, die derde slaapkamer 'n dubbelbed, en die oop vertrek het 3 enkelbeddens.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n eetarea tussen die kombuis en die leefarea. Die leefarea het gemaklike banke en 'n TV. Daar is ook 'n wasmasjien in een van die badkamers.
Die huis het 'n buitebraai in 'n groot tuin.
Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asseblief hulle eie handdoeke saambring.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 167
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 12 Eureka Street, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Eureka 12 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Eureka Street, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang