Evelyn Place
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Duinebessie Close, Stillbay West, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Evelyn Place Garden Apartment bied bekoorlike en gemaklike selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in Stilbaai-Wes. Hierdie privaat woonstel is perfek vir paartjies, klein gesinne of enkelreisigers en bied 'n rustige toevlugsoord met 'n pragtige uitsig oor die Langeberge, wat dit 'n ideale basis maak om die blouvlagstrande, natuurreservate en besienswaardighede van die Stilbaai-area te verken.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n slim-TV, asook 'n dubbelbed in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.
Die leefarea sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Aangrensend aan die kombuis bied die sitkamer 'n eetarea, gemaklike rusbank en direkte toegang tot die patio.
Evelyn Place Garden Apartment bied 'n rustige toevlugsoord met 'n privaat patio met gemaklike buitemeubels en braaigeriewe. Asemrowende strande is binne 3 kilometer se ry. Met parkering van die straat af en moderne geriewe, belowe elke verblyf ontspanning, privaatheid en 'n onvergeetlike Still Bay-ervaring.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 8 Duinebessie Close, Stillbay West, 6674, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Duinebessie Close, Stillbay West, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang