Evening Star Guest Units
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 84
Jare op LekkeSlaap 11
Opsomming van Resensie
Corrie D - Apr 2024
Algehele gradering
It was a pleasant stay. Evening Star Guest Units has everything you'd need.
Clayton W - Jan 2024
Algehele gradering
Beter as wat ek verwag het.
Odelia V - Jan 2024
Algehele gradering
Salig.
Hennie P - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en hulpvaardig. Dankie.
Werner P - Jan 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik!
Lior T - Des 2023
Algehele gradering
Baie netjies en waarde vir geld.
Shaune B - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en alles wat jy nodig het.
Evening Star Guest Units se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Shaune, ons waardeer.
Kitty G - Aug 2023
Algehele gradering
Alles was baie skoon en netjies en die elektriese kombers was 'n groot redding in die koue Bloemfontein se nagte.
Evening Star Guest Units se terugvoer
Hi Kitty. Jammer oor parkering, ek het die remotes weer gemerk nadat jul uit was.
Die Wi-Fi wagwoord is op die yskas geplak, maar ek herinner Sanna om mense te wys.
Nicolene B - Jul 2023
Algehele gradering
Value for money.
Evening Star Guest Units se terugvoer
Dankie Nicolene.
Wayne R - Jul 2023
Algehele gradering
Was regtig nice.
Drucilla J - Jul 2023
Algehele gradering
Superb, dit was rerig baie lekke om daar te bly. Alles was perfek.
Evening Star Guest Units se terugvoer
Dankie Drucilla, julle is altyd welkom.
Danie S - Jul 2023
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld m.b.t. sakereise vir oornag. Sal beslis weer van Evening Star gebruikmaak.
Evening Star Guest Units se terugvoer
Hi Danie, TV se remote is vervang. Dankie vir die laat weet.
Ronel G - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjiese veilige, skoon plekkie.
Vassie G - Mei 2023
Algehele gradering
Pleasant, quiet, good location, ideal for a short stay or stop over.
Anita S - Apr 2023
Algehele gradering
Perfek vir oorslaap op pad Kaap toe.
Richard M - Apr 2023
Algehele gradering
Convenient stayover just off the N1 freeway.
Roelien C - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Als wat ons kon nodig hê, is daar.
Annamarie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Herman P - Feb 2023
Algehele gradering
Goed dan.
Allan B - Jan 2023
Algehele gradering
Excellent.
Christiaan K - Jan 2023
Algehele gradering
Daar sal moet gekyk word na al die items wat nie werk nie.
Cea Z - Jan 2023
Algehele gradering
Vinnig en bevredigend.
Dawie S - Des 2022
Algehele gradering
Veilig, netjies en naby die snelweg.
Maggie T - Des 2022
Algehele gradering
Clean and friendly.
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Marine O - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Jonas M - Aug 2022
Algehele gradering
Enjoyed my stay.
Beatrix K - Jul 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Erna L - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker daar gebly ─ skoon en netjies.
Bokkie K - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik om daar te kon slaap.
Stefani K - Nov 2018
Algehele gradering
Ons het op kort kennisgewing verblyf nodig gehad en Evening Star het voldoen aan ons behoeftes!
Evening Star Guest Units se terugvoer
Goeidag Stefani,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer!
Vriendelike Groete,
Rina
Eveningstar
Sanette L - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasmagories.
Jannie L - Jun 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Albert V - Jan 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en vriendelik.
Elne C - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlike rusplek.
Evening Star Guest Units se terugvoer
Goeiedag Elne
Baie dankie vir die terugvoer.
Groete
Rina
Malcolm E - Des 2017
Algehele gradering
9
Evening Star Guest Units se terugvoer
Good day Malcolm
Thank you for your feedback.
Regards
Rina
At B - Des 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Evening Star Guest Units se terugvoer
Goeiedag At
Baoe dankie vir die terugvoer.
Groete
Rina
Theresa P - Aug 2017
Algehele gradering
Excellent
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend
Ek was baie gelukkig met die goeie diens en gasvryheid. Sal Evening Star aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marize V - Jul 2017
Algehele gradering
Vyfster verblyf.
Esme H - Mei 2017
Algehele gradering
Gasvry en behulpsaam.
Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Charles P - Apr 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Derrick E - Apr 2017
Algehele gradering
Baie netjies en aangenaam verras met ruimte van kamer.
Natassia L - Des 2016
Algehele gradering
Gerieflik.
Danie V - Des 2016
Algehele gradering
Veilig, skoon en baie gerieflik.
Hendrik D - Des 2016
Algehele gradering
Aangenaam.
Morne J - Okt 2016
Algehele gradering
Rustig, privaat en baie netjies.
Pieter D - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was baie lekker om die nag daar deaur te bring.
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Pieter V - Aug 2016
Algehele gradering
Baie netjies. Goeie vriendelike diens.
Tony A - Jul 2016
Algehele gradering
Very pleasant stay.
At B - Jun 2016
Algehele gradering
Baie goeie verblyf . Sal enige tyd weer hier tuisgaan .
Morne J - Mei 2016
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik, goed ingerig met professionele personeel wat uit hul pad gaan om enige persoon te akkomodeer.
Johannes W - Mei 2016
Algehele gradering
Nadat die probleem uitgesorteer is, sal ek dit wel aanbeveel.
Rene G - Apr 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Yvonne V - Mrt 2016
Algehele gradering
Ons het lekker gebly dankie.
Morne J - Feb 2016
Algehele gradering
Gerieflik, goed ingerig, privaat en geen inmenging van die staf nie.
Wessel J - Feb 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies, veilig en vriendelike diens. Goeie oorslaapplekkie!
Nicola H - Jan 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Jan V - Des 2015
Algehele gradering
My verblyf was rustig en gesellig tussen twee dae op die lang pad.
Gideon R - Des 2015
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Sorita V - Des 2015
Algehele gradering
Vriendelike mense en gemaklike verblyf.
Morne B - Nov 2015
Algehele gradering
Heerlik, gasvry, baie netjies.
Sanna-liza G - Okt 2015
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en die plekkies was baie netjies.
Ulze V - Sep 2015
Algehele gradering
Baie netjies, gemaklik en vriendelik ontvang.
Callie V - Sep 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Theodore W - Aug 2015
Algehele gradering
Goed!
Monique G - Jun 2015
Algehele gradering
Baie goeie diens en puik netheid.
Johan P - Mei 2015
Algehele gradering
Goed vir 1 aand oornag.
Alno S - Mei 2015
Algehele gradering
Dit was regtig baie nice gewees.
Gerhard U - Apr 2015
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld as mens net een nag wil oorslaap en nie baie vereis nie.
Lees meerChriszelda H - Apr 2015
Algehele gradering
Vriendelik en baie netjies.
Tanya V - Mrt 2015
Algehele gradering
Teleurgesteld!
Rina V - Mrt 2015
Algehele gradering
Die plekkie is ongelooflik oulik en baie gerieflik ... en so pragtig binne.
Edward W - Jan 2015
Algehele gradering
Very good!
Martie F - Jan 2015
Algehele gradering
Baie netjies.
Pieter V - Des 2014
Algehele gradering
Veilig, gerieflik, skoon en stil.
Frits Z - Des 2014
Algehele gradering
Goed!
Suzanne D - Des 2014
Algehele gradering
Veilige, gemaklike verblyf op pad Kaap toe.
Zelda H - Des 2014
Algehele gradering
Baie rustige, mooi en netjiese plekkie! Regtig waarde vir geld.
Johann V - Des 2014
Algehele gradering
Baie geniet.
Emily V - Nov 2014
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Die kombuisie is goed ingerig, en beddegoed heerlik sag!
Elena S - Jun 2014
Algehele gradering
Oornagverblyf vir vier!
Jane-mare K - Jun 2014
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Linde-laan 42, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom