Fairview House
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Fairview-plaas, The Crags, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 860 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fairview House bied verblyf op 68 hektaar-landpunt in The Crags wat op die bekende Tuinroete geleë is. The Crags lê tussen Plettenbergbaai en Nature's Valley en was so genoem omdat mens 'n asemrowende uitsig oor die inheemse woud en bergreekse het.
Dié huis weerspieël luuksheid met 'n tikkie kontemporêr, asook 'n Kaaps-Hollandse styl met 'n ruim uitleg en groot vensters om die beeldskone omgewing na binne te nooi. Verblyf is beskikbaar in die Old Main House wat 'n drieslaapkamer-kothuis is, en nog 8 suites wat deel van die hotel is en elk vir 2 tot 4 gaste geskik is. Die Old Main House het 'n eetarea, sitarea, kombuis wat volledig toegerus is en 'n stoep. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n kluis, haardroër, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en WiFi.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, kroeg en sitarea waar hulle ontbyt kan geniet. Daar is ook 'n restaurant op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Anel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Fairview-plaas, The Crags, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Fairview House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Fairview-plaas, The Crags, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom