16 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 16 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Channer Street, Levyvale, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Fairways Guest House is langs die gholfbaan in Uitenhage, wat ook as die "tuindorp" van die Oos-Kaap bekend is, geleë. Die huis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n stil en rustige omgewing.
Die gastehuis beskik oor 8 eenhede wat elk 'n privaat ingang en 'n uitsig oor die gholfbaan het. Die slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke eenheid sluit koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas, eetgerei, breekware, ketel, mikrogolfoond, verwarmer, 'n elektriese kombers, TV met sekere DStv-kanale, 'n waaier en WiFi. Sommige van die woonstelle het lugversorging.
Veilige parkeerplek is agter elektriese hekke beskikbaar en daar is elektriese heining met 24 uur-kameras op die perseel. Gaste kan ook 'n verskeidenheid restaurante, logistieke park en 'n gimnasium geniet. Aktiwiteite sluit swem, visvang, tennis, voëlkyk en perdry in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Brenda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 22 Channer Street, Levyvale, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
- Gaste dink Fairways Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Channer Street, Levyvale, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang