Fairways Guest House
Beskrywing
Elke solderwoonstel het 'n privaat ingang en 'n uitsig oor die gholfbaan. Elke woonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond yskas, teeplaatstofie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n verwarmer, elektriese komberse en 'n waaier of lugversorging in. Ongemagtigde persone word streng verbied, ons laat geen dag- of nagbesoekers op ons perseel toe nie. Slegs vir betalende gaste.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Etes (ontbyt- en middagetepakkies) kan teen 'n ekstra koste gereël word. Dag- of nagbesoekers word nie toegelaat nie. Ongemagtigde persone is streng verbode, die perseel is slegs vir betaalde gaste. Slegs gaste wie se name op die faktuur verskyn, word op die perseel van die gastehuis toegelaat. Enige ongemagtigde persone wat nie oorspronklik bespreek het en betaal het nie, sal gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat sonder enige verdere verduideliking.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Channerstraat 22, Levyvale, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 18