+26
Selfsorg in Middelburg

Family Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Belinda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker. Baie lekker, skoon, vriendlike eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Lekker geslaap. Baie lekker gebly. Plek was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Lekker, rustig en veilig. Dit was baie rustig en stil in die omgewing. Gasheer was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marlien J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig, veilig, skoon en bekostigbaar. Ons het heerlik geslaap en lekker gebly. Al die nodige fasiliteite is beskikbaar. Sal wel aanbeveel dat daar 'n lig in die badkamer ook geïnstalleer word en dalk net hakke om handdoeke op te hang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlike en ontspanne oornagplekkie. Susan het ons vriendelik ontvang en seker gemaak alles was in orde. Ons Yorkie het saam gereis en sy was ook baie welkom. Ons sal beslis weer by die Family Guest House wil oorslaap in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietha L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustige oornag plekkie. Vriendelik ontvang deur Johann en Susan. Uit hul pad gegaan om ons te help met vries van vleis. Alles wat nodig is, was daar. Heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustige atmosfeer. Baie lekker plek en baie goeie gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannon A
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

We stayed there during the Easter weekend and it was awesome. Upon arrival, we received a warm welcome from the owner. The house was clean and spacious, and I would recommend it. We also enjoyed the pool and braai area. The amenities were all within walking distance. Thank you for a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

39 Murray Street North, Middelburg, 5900, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzRj0EinOl330rB2wIJCR0Vp6oYa5watowsBFG7LFvk5mnIkSYx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 108 5 1 5 39 Murray Street North Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.489247617219 25.005716629144
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang