+39
Gastehuis in Pellissier

Favour & Flavour Gastekamers

  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 17 Besembos Avenue, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Favour & Flavour Gastekamers is geleë in die suidelike voorstad Pellissier in Bloemfontein. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n netjiese en skoon kamer wat soos tuis voel.

Verblyf word voorsien in 3 individueel versierde kamers. Alle kamers het 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit, 'n waaier en 'n verwarmer.

Elke kamer het 'n TV met 2 DStv-kanale en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Ander geriewe op die perseel sluit in veilige parkering en WiFi-verbinding.

Favour & Flavour Gastekamers is geleë naby die Windmill Casino, Rosepark Hospitaal, Checkers Hipermark, Pick 'n Pay Hipermark, Training Edge Gimnasium, en is 2.5 km vanaf die N1.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Karin S
5.0
Skoon en veilig. Skoon en veilig, vriendelike ontvangs .
Jun 2026
Helen L
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant and comfortable overnight stay. Overnight stay. Comfortable bed, clean bathroom. Perfect for an overnight stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Gerhardus T
5.0
Very nice place to stay. Enjoyed staying there and will return.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Dirk B
5.0
Geseënd gewees om daar te kon oorslaap. Netjiese, geeieflike plek. Baie vriendelike, gasvrye eienaars. Ook die heerlikste ete aangebied en verskaf vir...
Sien meer
Des 2025
Paul Z
Gesin met tieners
5.0
Beie gerieflik. Skoon, netjies en lekker geslaap.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sunette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 17 Besembos Avenue, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Favour & Flavour Gastekamers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

17 Besembos Avenue, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe208cbb418b50b23cf515c63f063c9cb455c62db066145c7527bef98674870674601194566da16ab3795868d2459b1b18763?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 17 Besembos Avenue Pellissier 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -29.15464 26.17072
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang